Hallo
Ek het n FoxPro FX3 wat ek nie op my rekenaar kan kry nie
Eerstens ek het hom op verskillende rekenaars probeer.
selfde resultaat ek sien dat daar n USB device is maar hy tel hom nie as 'n storage device op nie.
Enige iemand enige raad ?
FX 3 probleme
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: FX 3 probleme
forum.gofoxpro.com
Lyk asof hulle die probleem op die' forum bespreek.
Lyk asof hulle die probleem op die' forum bespreek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: FX 3 probleme
Gehoop daar is n ander oplossing as om die ding terug te stuur.
Dankie sal kyk of ek dalk iets gemis het
Dankie sal kyk of ek dalk iets gemis het
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: FX 3 probleme
Vra vir Cobus Cobb. Hy het syne nou onder waarborg laat vervang.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: FX 3 probleme
Ek het gevra maar syne was op 'n ander model nie die FX3 nie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Jan Thuynsma
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Mon Jan 09, 2012 4:54 pm
Re: FX 3 probleme
Dankie, ongelukkig het die FX3 nie ' sd kaar in nie.cassie_calvinia wrote:koop uwe sd kaart. dalk help dit
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: FX 3 probleme
Jan,
Jy hom gesort gekry?
Hein
Jy hom gesort gekry?
Hein