Middag julle
Het iemand van julle al gebruik gemaak van Prvi Partizan se Grom/Thunder fabriek ammunisie in n' 30-06? Die wat het, wat het julle gevind omtrent akkuraatheid, vleis skade, penetrasie
Dan wil ek ook hoor by die van julle wat met fabriek ammunisie jag, watse maak gebruik julle en watse grein
Baie dankie, sal waardeur om van julle te hoor
Prvi Partizan - Grom / Thunder ammunisie - vir 30-06
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Prvi Partizan - Grom / Thunder ammunisie - vir 30-06
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Prvi Partizan - Grom / Thunder ammunisie - vir 30-06
My pa gebruik dit in sy 308. Hom nog nie gehoor kla nie so dit werk vir hom op die stadium.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Prvi Partizan - Grom / Thunder ammunisie - vir 30-06
Dankie Ruaan
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Prvi Partizan - Grom / Thunder ammunisie - vir 30-06
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Prvi Partizan - Grom / Thunder ammunisie - vir 30-06
ek het Prvi Grom gebruik in my 30.06...goeie jag koeel teen goeie prys...akkuraatheid was OK...Ek het die 170gr gebruik op springbok en vleisskade was min.
