Herlaai = "Black Magic" ???

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Stephan wrote: Hi Arnold

Help my ook bietjie asb.


BRNO 308 met musgrave loop
Lengte 24 Duim
Twist 1:10
Doppe: Winchester waterkapasiteit 56.6gr; sako doppe waterkapasiteit 54.9gr en pmp doppe waterkapasiteit 54.7gr
42.7gr ~ 2660 fps | 41.8gr ~ 2643fps | 41.7gr ~ 2642 fps
Kruit: S335
Punt: 150gr Hornady Interlock GR BTSP
TPL:71.00mm

Dankie
Stephan

Gerrit Visser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 335
Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Gerrit Visser »

Hi Arnold

Volgende naweek is dit Ceres skiet en ek het nog nie tyd gehad om lading te ontwikkel nie. Hoop jy kan help ASB.

Remington met Shilen 8 groef loop
Lengte 684mm of 26.9"
Twist 1:10
Nosler doppe
waterkapasiteit 68.2gr
TPL 87mm
cci 200 primers
Punt Nosler  Ballistic Tip 130gr
Kruit S365

Hoop ek sien jou by Ceres
Dankie
Gert
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by JOHANNIC »

Nee,Nee,Nee jy moet met jou 308 skiet :police: ;D ;D ;D
Gert my sellfoon se knop is alweer in sy mo#r,ek moet jou nog bel ;)
Groete johan
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Gerrit Visser wrote: Hi Arnold

Volgende naweek is dit Ceres skiet en ek het nog nie tyd gehad om lading te ontwikkel nie. Hoop jy kan help ASB.

Remington met Shilen 8 groef loop
Lengte 684mm of 26.9"
Twist 1:10
Nosler doppe
waterkapasiteit 68.2gr
TPL 87mm
cci 200 primers
Punt Nosler  Ballistic Tip 130gr
Kruit S365

Hoop ek sien jou by Ceres
Dankie
Gert
'n 270 kan nie veldskiete doen nie ne :)

Probeer so 56gr S365 vir 3150fps

Ja ek sal kom saam sukkel op Ceres. Hopelik kry ek die naweek kans om gou vinnig 'n lading vir myself te toets met die 308 :(
Stephan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Stephan »

Baie dankie Arnold wardeer dit, het al spoed getoete met sako doppe met 41.8 gr, 2700m/s en met pmp doppe vir dieselfde lading 2640 m/s. So hierdie is definitief in die kol.

Baie dankie.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by JPS »

Hi Arnold,

Weereens baie Dankie vir die hulp met die 165greiners,
Spoed op die S355 kruit was so average 2850. en groepering met die S365 was 18mm op 100m so baie in my skik daarmee.

Kan jy my miskien waneer jy tyd het help met die onderste twee koels ook?
Vektor 30.06
Lengte 24 Duim
Doppe:  Nosler: 69.6 grein water kapasiteit
Kruit: S365
koel: 220 gr matchking em 150gr PMP
TPL:83.5mm
Twist is 1:10

PS. Net om ook reg te verstaan moet jy die quickload program koop? waar kan hy gekoop word indien wel. Ek het die demo probeer down load maar die ding bly error uitgooi as ek hom probeer install.



Groete
JP
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

JPS wrote: Hi Arnold,

Weereens baie Dankie vir die hulp met die 165greiners,
Spoed op die S355 kruit was so average 2850. en groepering met die S365 was 18mm op 100m so baie in my skik daarmee.

Kan jy my miskien waneer jy tyd het help met die onderste twee koels ook?
Vektor 30.06
Lengte 24 Duim
Doppe:  Nosler: 69.6 grein water kapasiteit
Kruit: S365
koel: 220 gr matchking em 150gr PMP
52.6gr ~ 2528fps  |  58.5gr ~ 2871 fps
TPL:83.5mm
Twist is 1:10

PS. Net om ook reg te verstaan moet jy die quickload program koop? waar kan hy gekoop word indien wel. Ek het die demo probeer down load maar die ding bly error uitgooi as ek hom probeer install.



Groete
JP
Jy het Quickload nodig. Ek dink Safari and Outdoor verkoop dit.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Willie »

Manne ek is bietjie aan die onkundige kant - hoe weet ek wat my geweer se twist is ?
.22
30 nul kwes
.38 spl
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by JPS »

Arnold, Dankie sal die probeer die naweek.

Is ook volgende week in die Kaap (hoop bitter graag ek gaan oomblik kry om by S&O te draai)

JP
Stephan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Stephan »

Hi Arnold

Ek het agtergekom ek het n fout gemaak met waterkapasiteit van die doppe, ek het gesizede doppe gebruik ipv gevuurvormde doppe hier is die regte waterkapasiteit.

Sal jy weer help asb?



BRNO 308 met musgrave loop
Lengte 24 Duim
Twist 1:10
Doppe: Winchester waterkapasiteit 58.5; sako doppe waterkapasiteit 57.5gr en pmp doppe waterkapasiteit 56.6gr
Kruit: S335
Punt: 150gr Hornady Interlock GR BTSP
TPL:71.00mm teen die groewe 72mm

Baie dankie
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Benman »

Arnold

Hier is nog een.

300 win mag
26" loop
1:10 twist
180 gr Scirocco punt
TPL 89,5mm  (91.15mm tot teen lande)
Reminton Dop kapasiteit  95.6 (water)
S385 kruit

Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Benman wrote: Arnold

Hier is nog een.

300 win mag
26" loop
1:10 twist
180 gr Scirocco punt
TPL 89,5mm  (91.15mm tot teen lande)
Reminton Dop kapasiteit  95.6 (water)
S385 kruit

Groete
Benman
Probeer so 73gr S385 vir omtrent 2930 fps
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Benman »

Arnold

73 begin druk 'n faktorraak, 72 het mooi gemaak op 100m, kry nie die selfde mooi maak op 200m nie. Slaan 73 die node op jou program?

Goete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Ja, maar jy moet na die spoed kyk ... die lading stem heel moontlik nie saam met jou geweer/loop/ammo kombinasie nie.
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Benman »

Arnold

Ek gaan verseker die chrony inspan, vandag koop ek een en my Quickload het by die poskantoor aangekom, ek laat weet jou wat ek leer. Hoe lyk die dop kapasiteit vir jou, klink dit reg?

Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Die dop kapasiteit op die 300WM in Quickload varieer nogal taamlik, maar daar is een wat 95.5gr wys, so jou 95.6gr is nie v?r uit nie.

As ek bv. my 308 doppe vat gee Quickload 56gr, my Lapua doppe is so hier by 57gr en my Winchester doppe is hier by 58gr ...
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Wouter Roets »

Arnold
Die kapasiteite wissel maar baie en ek het n paar gekry wat weer baie optimisties is. Wys jou n persoon moet maar op die ergte syfers werk. Doplengte moet ook so bietjie meer aandag verdien in die proses en dit is jammer dat daar nie n funksie is vir bulletjump nie. as dit meer as 2mm raak raak dit n groot faktor.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Willie »

Arnold wrote: Al wat ek van jou soek is jou loop se lengte, die spesifieke koeel waarmee jy skiet, die TPL, die kruit wat jy gebruik en as jy dit beskikbaar het die water kapasiteit van jou dop (anders probeer ek my bes om so na as moontlik te kom). Met die inligting sal ek dan jou optimale lading probeer weergee. {standaard kalibers vir eers asb.}
Arnold as jy kan help
30-06
640 mm looplengte
110gr Hornady V-Max
S341
PMP doppe met 69,4 water cap
Gerbruik tans 54,5 gr dryfmiddel en kry 3300 fps met 81.5 col
Dankie
Willem
.22
30 nul kwes
.38 spl
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Willie wrote:
Arnold wrote: Al wat ek van jou soek is jou loop se lengte, die spesifieke koeel waarmee jy skiet, die TPL, die kruit wat jy gebruik en as jy dit beskikbaar het die water kapasiteit van jou dop (anders probeer ek my bes om so na as moontlik te kom). Met die inligting sal ek dan jou optimale lading probeer weergee. {standaard kalibers vir eers asb.}
Arnold as jy kan help
30-06
640 mm looplengte
110gr Hornady V-Max
S341
PMP doppe met 69,4 water cap
Gerbruik tans 54,5 gr dryfmiddel en kry 3300 fps met 81.5 col
Dankie
Willem
Willem
As ek jou data insit wys dit jy moet 53.5gr S341 vir 3260 fps probeer
Met S335 kan jy vir dieselfde spoed mik, maar jy gaan beter dopvulling kry as met die S341.

Indien jy S355 sou probeer kan jy die spoed opstoot na so 3330 fps, hier kry jy egter nie volledige verbranding van kruit nie en dit mag probleme veroorsaak.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Boertjie »

Arnold

As jy 110gr v-max met 47gr 335 in 308 skiet, waar sal die spoed dan wees?

Boertjie
Last edited by Boertjie on Wed Feb 16, 2011 9:21 pm, edited 1 time in total.
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by pietjacobs »

Hi Arnold,

Kan jy dalk help asseblief. Ons is opsoek na ladings vir die .270 160gr punt, maar kry nie. Die Somchem boek dui ook nie aan nie. Ons weet nie watse kruit om mee te begin of ladings. Ek sien jy doen nogals goed met die ?Black Magic? van jou. Het jou program dalk die opsie om 'n 160gr punt te kies vir die .270? Jy sal sien ek het 'n post (160gr vir .270) maar niemand het ladings.

22" loop
160gr punt

Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

Boertjie wrote: Arnold

As jy 110gr v-max met 47gr 335 in 308 skiet, waar sal die spoed dan wees?

Boertjie
Dit hang van baie faktore af ... 'n grote is jou loop lengte
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Arnold »

pietjacobs wrote: Hi Arnold,

Kan jy dalk help asseblief. Ons is opsoek na ladings vir die .270 160gr punt, maar kry nie. Die Somchem boek dui ook nie aan nie. Ons weet nie watse kruit om mee te begin of ladings. Ek sien jy doen nogals goed met die ?Black Magic? van jou. Het jou program dalk die opsie om 'n 160gr punt te kies vir die .270? Jy sal sien ek het 'n post (160gr vir .270) maar niemand het ladings.

22" loop
160gr punt

Groete,
Piet
Met die 160 gr Nosler partition kan jy op werk tot so 2700 fps, jy kan by so 47gr S365 begin en behoort in die omgewing van 51 gr S365 te eindig.
{TPL 84.84mm, dop kapasiteit 67gr water is hier gebruik}

Rondom daardie spoed behoort jy dan ook akkuraatheid te kry.
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by pietjacobs »

Baie dankie Arnold, ek sal dit so probeer. Wardeer.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Herlaai = "Black Magic" ???

Post by Nico Harris »

hi arnold! kan jy vir my die volgende check?
243 win
s365
100gr speer grand slam
winchester doppe( het nie h2o capacity nie)
tpl-67.4mm
22 duim loop

groete

nico
Last edited by Nico Harris on Sat Feb 19, 2011 8:38 am, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Post Reply