9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Apie
Ek is self in daai bootjie aangesien ons dan op verlof gaan ek dink die skole sluit die 25ste?
Sal my dinge probeer reel om dan maar eers later in die pad te wees

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Goeie more Manne en Maninne
Ek is versoek om te laat weet dat Org Hamman homself ongelukkig sal moet onttrek aan die bestaansjaar en feeskompetiese reelings weens persoonlike en gesondheidsredes. Alle navrae in die verband moet asb gerig word aan Henrik van der Schyff op 073 649 6011. Die verrigtinge gaan wel nog met volle vaart voort.
Ons van Jaracal wens Org n spoedige herstel toe.
Groetnis
Wouter

- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Dankie Wouter. Sterkte vir Org. Vertrou dit is nie te ernstig nie.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Ai man alle voorspoed vir Org, stuur groette aan hom.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Die tyd kom nou nader. Is julle manne gereed. 
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Ja, maar hou ons op datum met die reelings en gebeure. Ek is nog steeds nie seker waar dit gaan plaasvind nie. Het gevra maar nie n antwoord gekry nie.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Manne
Onthou asb dat Hendrik geskakel kan word vir enige navrae in die verband op 073 649 6011.
Groetnis
Wouter
Onthou asb dat Hendrik geskakel kan word vir enige navrae in die verband op 073 649 6011.
Groetnis
Wouter
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Is hierdie fees nog aan? Ek het probeer om die nommer hier bo te skakel maar kon nie iemand aan die anderkant van die lyn kry nie.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
E-mail Hendrik vd Schyff
schyff@absamail.co.za
schyff@absamail.co.za
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Hi Deon
Is dit nog aan?
Is dit nog aan?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Ek weet ongelukkig nie?
Het baie lanklaas 'n nuusbrief ontvang.
My dogter verjaar daai naweek so ek is ongelukkig vas.
Het baie lanklaas 'n nuusbrief ontvang.
My dogter verjaar daai naweek so ek is ongelukkig vas.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Ek het toe met Hendrik kontak gemaak deur email.
Neem kennis dat die skiet dag nou verander het na die 28 Maart 2015 en dat dit nou by die PMP skietbaan in Pretoria gehou sal word. Dit blyk dat dit saam met die PMP groeperingskiet sal plaasvind. Die finale program en koste sal nog bekend gemaak word.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Enige terugvoer?
Wie was daar?
Wie was daar?
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Nee ek het nie gegaan nie. Wou nie saam mat al die ander mense PMP skiet nie. Ek het gehoop dit was n kleiner meer gefokus op die 9,3 skiet en nie n PMP skiet nie.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Die manne het n mooi uitstalling gehad met gewere, het ook paar items verkoop
die 93 het hulle eie pryse gehad vir die skiet
daar was 71 teikens geskiet baie meer as normale PROAMM
Daar was 6 teikens kliener as 18 mm wat kwalifiseer vir die nationals
Wenner het n mooi mes + boek oor 93 ontvang
1 J Neveling 7.55mm
2 J Neveling 8.30mm
3 J Vermaak 9.92mm
die 93 het hulle eie pryse gehad vir die skiet
daar was 71 teikens geskiet baie meer as normale PROAMM
Daar was 6 teikens kliener as 18 mm wat kwalifiseer vir die nationals
Wenner het n mooi mes + boek oor 93 ontvang
1 J Neveling 7.55mm
2 J Neveling 8.30mm
3 J Vermaak 9.92mm
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Was 'n baie lekker dag. Uitstekend gereël en uitstekende resultate en baie pryse.
Jakes het weer vir almal gewys hoe 'n 9.3 moet skiet. (Met PMP ammunisie nogal). Hy het algeheel derde gekom.
Ek self het darem 'n 10.88mm groep geskiet met my Howa met 180gr Pro Amm.
Dankie aan PMP, S&O en Wild & Jag

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Wild & Jag tydskrif van Julie het die 110 jaar skiet van 9,3 in.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Jakes
Ek koop nie die Wild en Jag nie want dis maar n net een groot advertensie boek deesdae
Is die berig die moeite werd om die boek te koop maw is daar iets oor die 9.3 self in of is dit maar meer oor die dag se skiet?
Ek koop nie die Wild en Jag nie want dis maar n net een groot advertensie boek deesdae
Is die berig die moeite werd om die boek te koop maw is daar iets oor die 9.3 self in of is dit maar meer oor die dag se skiet?
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Dit gaan oor die dag se skiet, het darem ook die maand jakkals beskrywing in asook n stuk oor mite van dominante jakkals
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
Dankie Jakes
Weet my pa het die maand se uitgawe gekoop want hy stel belang in n Tikka T3 en daar is glo iets daaroor ook in
Hopelike sien ek hom oor n week of twee dan kan ek die berig lees
Groetnis
Weet my pa het die maand se uitgawe gekoop want hy stel belang in n Tikka T3 en daar is glo iets daaroor ook in
Hopelike sien ek hom oor n week of twee dan kan ek die berig lees
Groetnis
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: 9,3x62 110 Bestaansjaar Fees/kompitisie
The 9,3 activities will be followed by allsorts: 12 ga clays, 450 metre gong challenge, handguns etc. Place to braai so bring the family as well.
Entrance fee: Shooters R150, non shooters R50. We will supply coffee and tea and braai fires. Bring your own camp chairs, shading (gazebo etc) drinks and eating utensils (no alcohol to be consumed by shooters during shoot)
Jan Vermaak B.Proc FSA (TM)
CEO
Member of FISA and FPI
As a member, I am subject to the Code of Conduct of the Fiduciary Institute of Southern Africa (FISA) and the Financial Planning Institute (FPI).
jan@myplan.co.za
MyPlan Financial Planning Solutions (Pty) Ltd
A registered Financial Services Provider
P O Box 2416, Wilropark, 1731
B1 White Thorn Office Park, 606 Kudu Avenue. Allen's Nek, Roodepoort.
Tel: (+2711) 475-0946 , Fax: 0865022485 Mobile: 083 377 0960
Alle 9,3x62 (of enige 9,3) eienaars. Kom skiet saam met ons op 13 Mei. Ons voorsien koffie, tee en beskuit vir die afskop. Later sal daar braaivure aangesteek word vir lekker kuier. Tussen in gaan ons van 25 meter (snelvuur op gevaarlike wild teikens) tot 300 meter die 9,3's deur hulle passies sit. Namiddag kom al die ander speelgoed uit - kleiduif, handwapens, en selfs 450 meter gong uitdaging.
Bring jou kampstoel en sonsambreel - kom kuier lekker saam!
Get together of all 9.3 Mauser owners and enthusiasts to be held at the Kromdraai Shooting and Adventure Club range, Cradle of humankind. Grouping competition at 100 metres, Gong shoot at 100, 200 and 300 metres (scoped rifles) and 50 metres (open sights). We are planning some fun aspects like rapid fire / timed shoots at 25 and 50 metres etc.
Vir die wat nie op Facebook is nie en nognie weet nie – ek beplan weer ‘n 9,3 skietdag in die wesrand. Ons is besig om die Kromdraai skietbaan (in die wieg van die mensdom, naby Muldersdrif) mooi reg te maak en die fasiliteite sal teen 17 September gereed wees. Ons beplan ‘n dag van pret en gesonde kompetisie vanaf 07h30 vir 08h00. Die beplanning van die program is nog in sy kinderskoene maar sal waarskynlik bestaan uit :
Oggend:
1 Registrasie, koffie en beskuit;
2 3 skote oor skietstokke op Blouwildebees – 100 meter;
3 3 skote vanaf skietbank 100 meter groepering;
4 3 skote op gongs 100 meter, 200 meter en 300 meter;
5 Snelvuur 3 skote op Leeu, Buffel en kleiduif (maksimum afstand sal 35 meter wees)
Ligte middagete – worsbroodjie
Middag:
1 Skiet na hartelus met jou 9,3 of enige ander kaliber van 25 meter tot 500 meter.
2 Sluit baan om 16h00
3 Bring en braai
Ons huur die hele baan vir die dag en ons voorsien koffie en beskuit, alle teikens, skietstokke en skietrus, baan offisier, moontlik ‘n eerstehulp stasie, ligte middagete (worsbroodjie) en genoeg braai vure vir kuier na die tyd. Camdix wapens sal die dag help borg met pryse en afslag op teikens ens. Wat ons mag nodig kry – ondersteun hulle asb.
Koste : R150 per skut en R50 per gas. Bring jou eie ammunisie.
Laat weet asb of jy kan kom sodat ons behoorlik kan beplan.
Engelse teks volg binnekort / English text to follow soon
Jan Vermaak Attorneys
Fiduciary Law Attorney and Estate Planner
B.Proc - Member of FISA
jhvermaak@icloud.com
Jan Hendrik Vermaak
B1 White Thorn Office Park, 606 Kudu Avenue, Allen's Nek
P O Box 2416 Wilropark 1731
Tel: +2711 475 0946,
Mobile: +2783-377-0960