Skyfskiet Kompetisie
Robin Hood, 007 en Van der Merwe neem aan 'n skyfskiet kompetisie deel.
Hood vat sy pyl en boog en skiet 'n appel bo 'n ou se kop middeldeur en s?:
Ek is Hood, Robin Hood.
007 se beurt, en hy vat sy 9mm en skiet ook die appel middeldeur en s?:
Ek is Bond, James Bond.
Van der Merwe se beurt, hy vat sy kettie en skiet die ou tussen die o? morsdood en s?:
Ek is sorry, fk@n sorry!
Skyfskiet Kompetisie
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Skyfskiet Kompetisie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Skyfskiet Kompetisie
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
