Jong jakke??
- Evert.243
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Sun Jun 01, 2014 12:13 pm
Jong jakke??
Wil graag hoor by die manne met kennis wat sal julle se het hier gebuit? Indien fotos nie wys kan ek dit na iemand epos wat dit net kan post. Wag om te hoor wat het julle te se.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Talk is cheap money buys the whiskey
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Jong jakke??
Omdat jy 'n collar op het, is dit nie noodwendig jongetjies nie, groot jakkalse sal ook lies en boude of ander sagte vleis byt waar 'n kraag op is.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Evert.243
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Sun Jun 01, 2014 12:13 pm
Re: Jong jakke??
Dirkie wat ook op die forum is kom vanaand so sal hopelik teen more kan se wat dit is. Hoop hy kry hulle
Talk is cheap money buys the whiskey
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Jong jakke??
Sterkte.Evert.243 wrote:Dirkie wat ook op die forum is kom vanaand so sal hopelik teen more kan se wat dit is. Hoop hy kry hulle
- StadBobejaan
- Jr. Member

- Posts: 84
- Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am
Re: Jong jakke??
Ai die skade, hoop julle kry hulle, sterkte.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jong jakke??
dink dis jakkals wat n kans gevat het op die binnegoed omdat hy nie die skaap kon doodkry nie.n kat sal nie probeer eet as sy prooi nie reeds dood is nie