JA NEE

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

JA NEE

Post by Raven »

'n Predikant kom tot sterwe en vertrek hemel toe.  By sy aankoms moet hy by Petrus eers die nodige details invul:
Petrus:  "Wat het jy gedoen op aarde?"
Dominee:  "Ek was 'n predikant vir 40 jaar met 2000 lidmate".
Petrus:  "Nee goed, ons het jou nodig hierbo, vat een van daardie besems en begin die plek uitvee."

?n Paar dae later arriveer ou Philemon by die poorte en gaan deur dieselfde proses. 
Petrus:  "Wat het jy op aarde gedoen?" 
Philemon:  "Ek was die taxi driver gawees in Soweto".
Petrus:  "Nee, dis goed so, trek hierdie wit jas aan en sit op daardie goue troon, dan supervise jy al die besemve?rs."
Dominee is opslag omgekrap en nader Petrus oor die saak.
Dominee:  "Hoe kan jy hierdie taxidrywer bo my aanstel as ek 'n predikant was vir 40 jaar met
2000 siele onder my vleuels?"
Petrus:  "Dominee, hierbo gaan dit oor resultate;  hierdie taxi drywer het meer mense in ??n jaar laat BID, as wat jy in 40 jaar gedoen het!"
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: JA NEE

Post by Hein M. »

;D

Wonner hoe hy deur die poorte gekom het met sy fake licence en onwettige 9mil ;D
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply