Vark vang

Post Reply
Johan308
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm

Vark vang

Post by Johan308 »

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vark vang

Post by ruaanb »

Daai is 'n goeie idee!
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Vark vang

Post by Giepie »

Interesant hoe hulle al begin hardloop as dit begin val. Amper van hulle raak geval soos dit vir my lyk. Lekker paar vars stukke vleis daar.

Wat gebeur dan met hulle? Word hulle daar in die hok geskiet?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: Vark vang

Post by Boskamper »

daai is interresant, sal ook graag wil weet ??? Wat nou ???
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Vark vang

Post by Spanner »

Die hok word vol water getap en as hulle doodmoeg geswem is en hulle staan stil, word hulle 'n tag in die oor ingesit, elke keer as hulle gevang word. Elke vark wat drie tags het word keel af gesny omdat hy dan te stupid is om toegelaat te word om voort te plant ;D

Ek neem aan hulle word geskiet ja. ^-^
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Vark vang

Post by dehacked »

Hulle word geskiet. Kyk op youtube.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Johan308
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm

Re: Vark vang

Post by Johan308 »

Die is 'n video wat ek van 'n vriend af gekry het, ek sien op youtube word hy genoem die "Boar Buster"
Sparky
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sat Apr 05, 2014 6:31 pm

Re: Vark vang

Post by Sparky »

Ai Spanner, het nou omtrent lekker gelag vir jou antwoord. My middag gemaak. :laugh:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Vark vang

Post by PWV »

Hulle soek die gekleurdes uit om verder te teel. Behaal mal pryse as trofeë.
Die res word geslag.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Vark vang

Post by theedge »

Netjies - kan lekker werk
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Vark vang

Post by Finfan »

Lekker tegniek
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Post Reply