Gromit wrote:Daardie is boesman tekeninge in die Leliekloof by Burgersdorp in Ooskaap. Hulle is nie uit n tannie se voortuin gesteel nie.
Biker hier op die forum se plaas, Leliekloof?

Gromit wrote:Daardie is boesman tekeninge in die Leliekloof by Burgersdorp in Ooskaap. Hulle is nie uit n tannie se voortuin gesteel nie.






Toemaar, ek het dit ook so verstaanKoos Barnard wrote:Jis ja, dit lyk my so Eugene. My opmerking was ook so bedoel. Ek trek nie die oorsprong van die tekening in twyfel nie, net 'n grap gemaak. Terloops die universiteit het ook die carbon dating-metode gebruik. Gawie ek dink nie dis so ernstig nie, ontspan maar.
Mooi loop

Koos Barnard wrote:Jis ja, dit lyk my so Eugene. My opmerking was ook so bedoel. Ek trek nie die oorsprong van die tekening in twyfel nie, net 'n grap gemaak. Terloops die universiteit het ook die carbon dating-metode gebruik. Gawie ek dink nie dis so ernstig nie, ontspan maar.
Mooi loop


Net ter inligting. Ek het daai foto geneem. Ek het nie met Geno gestry nie. Lees mooi. Ek se ek is onseker of dit Biker se plaas is. Eugene het die foto by my gekryGawie(13mm) wrote:Julle manne is nou net moedswillig of lees soos julle se gatte.![]()
Dit is hoekom manne mekaar se strotte wil uitruk en vir mekaar voer.
Die konteks: Eugene plaas 'n foto van smartie elande wat moontlik kan dui op kleurvariante uit die steen tydperk. Of die Boesman inkleur in graad twee gedop het sal ons nou nie weet nie.
Koos maak 'n opmerking oor geleerde mense wat soms die kat aan die kn@ters beet het omrede hul verplig voel om hul geleerde mening te gee. Reg of verkeerd.
Baasvark beaam dit.
Baasspeuder Geno identifiseer die tekening en "geotag" dit sommer vir ons.
Grommit verskil met Geno, maar stem ook met hom saam.![]()
Nou waar staan dit geskrywe dat die tekeninge wat Eugene geplaas het uit 'n vrou se tuin gekom het? Dit is wat gebeur as plasings geskaak word.
Sies man, ek kyk op na julle en dan moet ek my vir jul skaam.![]()
Lees ek verkeerd of mis ek iets?




Frith, ek het op m stadium gedink jy praat sense maar helaas, die stad 3 het deur geslaan! Jou laaste gedeelte van jou poste is beledigend teenoor kleurvariant boere om die minste te sê! Terwyl jy jou grond gaan erf het ek myne gekoop, met geld waarvoor ek hard gewerk het. Moet net nie 'n hippokraat wees en kleurvariasies teel sodra jy jou plaas het en sien jou jagplaas en skapies cover net nie die kostes nieFritz Hagen wrote: Ek weet hierdie was net 'n baie lang manier om te sê: Daar is geen eindverbruiker nie. Maar ten minste kan ek sê ek het oor dit gedink. So miskien is daar 'n gevoel van die algemene Suid-Afrikaner dat hy respek verloor het vir sekere wildboere, wat nie meer hard werk om die land 'n beter plek te maak nie, maar net hard werk om geld te maak deur 'n baie duur spelletjie te speel met sy tjommies.
Nou toe. Ek wag in spanning vir die swaap wat gaan vra of std. 3 vir my baie moeilik was

okGromit wrote:Baasvark. Ek het hom so.



Frits, ek het net jou laaste gedeelte gequote, want dit is waar jy begin beledigend en verkleinerend raak het. Die res van jou post kan ek as jou opinie sien en respekteer.Fritz Hagen wrote:Tarzan, dit was regtig nie my bedoeling om enigiemand in persoon te beledig nie. As dit so oorgekom het, vra ek omverskoning. En ek skryf nie vir enigiemand voor wat hy moet doen nie. Jy moet net asb ook weet dat ek geregtig is op my opinie oor wat bydra tot die sameleweing en wat nie. Ek is bly jy was in staat om jou eie plaas te koop, dit wil gedoen wees. Ek sal nooit vir my eie plaas kan betaal nie, so ek is maar net te dankbaar. Ek verdien dit verseker nie.
Dis maar 'n moeilike besluit die kleurvariant storie. Ek het simpatie met ouens soos Frikkie wie se gewone trop gemsbokke sommer spontaan goue kalwe oplewer. Sal ek die geld gevat het? Ja seker, ek weet nie. Jy moet ook net onthou, wat vir een ou reg en eties is, sal nie noodwendig vir die volgende ou reg wees nie.
Tarzan. Dalk wou ek net bietjie delf in die psige van die anti-bontbok aktivis. Hulle word beskuldig dat hulle net jaloers is en nie die son oor sy broer wil laat skyn nie, maar daai gevoelens kom dalk van 'n tekort aan respek soos ek verduidelik het. Ek dink jy moet dit meer sien as 'n analise. En enige analise kan heeltemal verkeerd wees as die aannames ook verkeerd is.
As jy nou nog al die slegte dele van my skrywe gaan quote, gaan voort. Ek gaan soos Eugene voorgestel het maar die wit vlaggie waai.

Tarzan wrote:Frits, ek het net jou laaste gedeelte gequote, want dit is waar jy begin beledigend en verkleinerend raak het. Die res van jou post kan ek as jou opinie sien en respekteer.Fritz Hagen wrote:Tarzan, dit was regtig nie my bedoeling om enigiemand in persoon te beledig nie. As dit so oorgekom het, vra ek omverskoning. En ek skryf nie vir enigiemand voor wat hy moet doen nie. Jy moet net asb ook weet dat ek geregtig is op my opinie oor wat bydra tot die sameleweing en wat nie. Ek is bly jy was in staat om jou eie plaas te koop, dit wil gedoen wees. Ek sal nooit vir my eie plaas kan betaal nie, so ek is maar net te dankbaar. Ek verdien dit verseker nie.
Dis maar 'n moeilike besluit die kleurvariant storie. Ek het simpatie met ouens soos Frikkie wie se gewone trop gemsbokke sommer spontaan goue kalwe oplewer. Sal ek die geld gevat het? Ja seker, ek weet nie. Jy moet ook net onthou, wat vir een ou reg en eties is, sal nie noodwendig vir die volgende ou reg wees nie.
Tarzan. Dalk wou ek net bietjie delf in die psige van die anti-bontbok aktivis. Hulle word beskuldig dat hulle net jaloers is en nie die son oor sy broer wil laat skyn nie, maar daai gevoelens kom dalk van 'n tekort aan respek soos ek verduidelik het. Ek dink jy moet dit meer sien as 'n analise. En enige analise kan heeltemal verkeerd wees as die aannames ook verkeerd is.
As jy nou nog al die slegte dele van my skrywe gaan quote, gaan voort. Ek gaan soos Eugene voorgestel het maar die wit vlaggie waai.
Tarxan dit lyk vir my dat wild teel is nie die enigste ding wat jy selektief doen nieFritz Hagen wrote:
Manne, ek verkondig nie my opinie as die absolute waarheid nie. Dit is maar net 'n punt wat ek wou uitlig benewens al die meer feitlike en wetenskaplike besware wat teen die bedryf gerig is.





+1!!!!Wouter Roets wrote:Hallo Manne
Baie is al hier gese en n mens glo die meeste lede het nou al hulle se gese wat hier betrokke is. Natuurlik is almal nog meer as welkom om iets by te voeg indien hy so goed dink. Ons vra net van Jaracal se kant af dat ieder en elk dit hier met die nodige respek teenoor mekaar sal doen en dat almal darem die voordeel van die twyfel vir mekaar sal gun alvorens daar kommentaar gelewer op skrywes. Die ou gesegte van plaas jouself in die ander man se skoene is n baie gepaste se-ding in die geval. Kom ons respekteer ook die onderwerp aangesien dit wel n ontsaglike ingewikkelde mulifaset een is wat verseker ons almal in die bedryf raak.
Groetnis
Wouter

03 March 2015
To:
Minister of Environmental Affairs: Ms Bomo Edna Molewa
Cc:
Deputy Minister of Environmental Affairs: Ms Barbara Thomson
Director-General of Environmental Affairs: Ms Nosipho Ngcaba
Chief Directorate – Biodiversity Economy and Sustainable Use: Dr Moscow Marumo
Dear Minister Molewa,
RE: ATTACKS ON WILDLIFE RANCHING
I, all my colleagues at WRSA, and I am sure the great majority of game ranchers are deeply disturbed (as I am sure you are) by the unprecedented attack orchestrated by a few individuals with an agenda that I cannot understand. This has culminated in media hype that totally distorts the facts and which is aimed at discrediting wildlife ranching – the pride of true conservationists in South Africa.
Many totally unfounded allegations not based on fact or science are made by these individuals and the organisations they lead. Most are so nonsensical that they do not require any riposte.
The one area I believe WRSA needs to focus on is providing science and fact on the so-called ‘inbreeding’ of buffalo as well as sable and colour variants. Some time ago, WRSA recognised the need and devised a programme of scientific research looking into the ‘relatedness’ of animals in and between our wildlife ranching herds, in some instances comparing them with those of herds in the parks. You will appreciate that such scientific research and work takes a long time but I am pleased to say that we will, proactively, have the first report/paper available to provide to you and your staff for evaluation by the end of March 2015.
Part of this first project, at the expense of WRSA, is to use the world’s leading genetic statistician to bring his expertise and experience to SA and to train eight of our local scientists, post-graduate students and technicians in this technique and its interpretations. This training was arranged some time ago for late March 2015. These trained individuals will then be able to take the planned programme further over the next year or two with similar projects on sable antelope, roan and the golden gnu.
The second area of focus for WRSA is the finalisation of a “Code of Best Practice: Wildlife Breeding”. This will be added to our WRSA Constitution and Code of Conduct. In this way, we will be able to take action against defaulters by expelling them from the Association. Of course, if obtaining a permit to be a wildlife rancher were to be conditional on being a member of WRSA, then we would be in a position to really act strongly against any defaulters and, in so doing, rid our industry of any possible defaulters.
Finally – and most definitely not because we accept that the animals in the hands of private game ranchers are in any way inferior – we at WRSA point out that we do not wish to lose any of the animals that are so very valuable to us. Accordingly, we have very secure fencing to keep them confined to our private ranches. Further, we undertake to ensure that none of the animals under discussion reach ‘the wild (in the South African context, the national and provincial parks) without the necessary risk analyses.
I trust, Minister, that WRSA’s proactive research and other actions taken will serve us both well in terms of placing this criticism into perspective.
Yours sincerely
Dr Peter Oberem
President: WRSA