NuweLid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Chris@6
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 61
Joined: Thu Dec 18, 2014 7:22 am

NuweLid

Post by Chris@6 »

Goeie Dag Manne,

Ek is Chris, het groot geword op die oewer van die Visrivier naby Kookhuis en werk huidiglik in Kaapstad.
Besit tans 'n .22 Bruno, .243 Musgrave en 'n .308 Sako.

Sien baie uit om meer te leer en na al die interesante gesprekke op die forum.

Groete

Chris
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

Re: NuweLid

Post by Gamkaboer »

Chris welkom hier. Jy gaan baie leer. Wereld is klein as ek vir abri en herrie in die foto sien. Ken daai mazda bakkie te goed.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: NuweLid

Post by PWV »

Chris
Was jy aandadig aan die slagting?

Welkom hier!!
Post Reply