243 doppe

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

243 doppe

Post by Johan22 »

Middag Manne

Ek is opsoek na so 5 of 10 nuwe winchester doppe. My geweer wil nie pmp doppe skiet nie. So ek wil kyk of die geweer met winchester doppe ook so maak.

Ek luister by radio

Groete
JOHAN22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
User avatar
phb
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm

Re: 243 doppe

Post by phb »

Is dit regtig die dop of is dit maar net oor die 243 n moeilike kaliber is om te laai... ;-)
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: 243 doppe

Post by Johan22 »

Nee ek het norma doppe getry sako lapua en wil kyk of winchester wat nie so duur is soos ander doppe wat wil werk nie
User avatar
phb
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm

Re: 243 doppe

Post by phb »

Ek het Winchester doppe probeer, dit is bietjie beter as pmp, maar ekt ook n paar mooi pmps uitgekies. Moes nog steeds al die voorbereiding doen op die win doppe. Prys verskil is R200 tussen win en Lapua per 50, lapua gaan sommer meer skote ook gee..
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: 243 doppe

Post by Johan22 »

Phb
Het jy ook die problem gehad van doppe wat vassit
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 243 doppe

Post by tgg »

pmp doppe moet die donut eers uitgesny word, dan gesize word en dan outside neck turn ook, anders maak hulle so, die lapua en nosler doppe kry nie gou n donut nie.
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: 243 doppe

Post by Johan22 »

Kan niemand my help met n paar winchester doppe ni asseblief
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: 243 doppe

Post by JTM »

Ek het 45 Winchester doppe wat 2x gevuur is. R5/dop.
Jannie Welman
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: 243 doppe

Post by Johan22 »

JTM wrote:Ek het 45 Winchester doppe wat 2x gevuur is. R5/dop.
Dankie
Maar ek soek nuwe doppe wil nie nuut gaan koop en dan maak dit net soos ander

Groete
Johan22
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 243 doppe

Post by tgg »

Johan as jou geweer nie met nuwe pmp doppe skiet nie gaan hulle ok nie met nuwe winchester doppe skiet nie.

My ondervinding van winchester doppe is dat hulle ook maar n bietjie werk kos vir die eerste herlaai slag.
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: 243 doppe

Post by Johan22 »

Naand Manne

Ek het geweer by gunsmith gehad niks fout als reg het winschester dop gelaai geskiet als fine so ek sal self laai en kyk maar gun reg dis wat tel dankie vir die raad en by die radio luister

Johan22
Post Reply