Ek is op soek na 'n 12boor haelgeweer herlaai stel soos die "Lee Load-it-all" of so iets in 'n goeie toestand vir 'n vriend.
Dalk staan daar so 'n wit olifant iewers rond in 'n herlaai-kamer asseblief?
12Boor herlaai stel
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 12Boor herlaai stel
ek het n spolar gold wat ek sal verkoop R55000
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 12Boor herlaai stel
Ek dink nie dis heeltemal die "wit olifant" wat hy ingedagte gehad het nie...remington wrote:ek het n spolar gold wat ek sal verkoop R55000
Aim small, miss small
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: 12Boor herlaai stel
Vra Coen van Neo-C Outdoors. Hy het die Lee stelle
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 12Boor herlaai stel
Ek dink nie dis heeltemal die "wit olifant" wat hy ingedagte gehad het nie...
maar hy laai lekker 1000 per uur
maar hy laai lekker 1000 per uur
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 12Boor herlaai stel
Dit kan ek glo! En as ek R55k los gehad het, was hy myne!remington wrote:Ek dink nie dis heeltemal die "wit olifant" wat hy ingedagte gehad het nie...
maar hy laai lekker 1000 per uur
Aim small, miss small
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: 12Boor herlaai stel
Daai is 'n goue olifant!!
Die vriend wil net so 2-3 keer 'n jaar voëls skiet en dan sy ammo weer aanvul.
Ekself het 'n ou Pacific DL-105 wat ek gebruik om Lee slugs mee te laai, outyds maar hy doen die job goed genoeg.
Die vriend wil net so 2-3 keer 'n jaar voëls skiet en dan sy ammo weer aanvul.
Ekself het 'n ou Pacific DL-105 wat ek gebruik om Lee slugs mee te laai, outyds maar hy doen die job goed genoeg.