12Boor herlaai stel

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

12Boor herlaai stel

Post by Wildeboer »

Ek is op soek na 'n 12boor haelgeweer herlaai stel soos die "Lee Load-it-all" of so iets in 'n goeie toestand vir 'n vriend.
Dalk staan daar so 'n wit olifant iewers rond in 'n herlaai-kamer asseblief?
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 12Boor herlaai stel

Post by blaser »

ek het n spolar gold wat ek sal verkoop R55000
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 12Boor herlaai stel

Post by Eugene »

remington wrote:ek het n spolar gold wat ek sal verkoop R55000
Ek dink nie dis heeltemal die "wit olifant" wat hy ingedagte gehad het nie... >:D ;)
Aim small, miss small
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: 12Boor herlaai stel

Post by DanieDegenaar »

Vra Coen van Neo-C Outdoors. Hy het die Lee stelle
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 12Boor herlaai stel

Post by blaser »

Ek dink nie dis heeltemal die "wit olifant" wat hy ingedagte gehad het nie...

maar hy laai lekker 1000 per uur
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 12Boor herlaai stel

Post by Eugene »

remington wrote:Ek dink nie dis heeltemal die "wit olifant" wat hy ingedagte gehad het nie...

maar hy laai lekker 1000 per uur
Dit kan ek glo! En as ek R55k los gehad het, was hy myne! 8)
Aim small, miss small
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Re: 12Boor herlaai stel

Post by Wildeboer »

Daai is 'n goue olifant!!
Die vriend wil net so 2-3 keer 'n jaar voëls skiet en dan sy ammo weer aanvul.
Ekself het 'n ou Pacific DL-105 wat ek gebruik om Lee slugs mee te laai, outyds maar hy doen die job goed genoeg.
Post Reply