Oortman geweer

Post Reply
User avatar
Victor
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Thu Jul 19, 2012 9:33 am

Oortman geweer

Post by Victor »

Ek lees tans Die pad na Noordhoek van Hans du Plessis.

Daarin word genoem van die Oortman geweer .

Dit is die eerste keer dat ek van die naam hoor en gewonder of daar nog sulke gewere in mense se besit is.

Indien wel , gee inligting , stories en geskiedenis daarvan.
Post Reply