Effek van groefdraai op loop spoed

Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Effek van groefdraai op loop spoed

Post by Swede »

Het altyd gedink hoe stywer die twist hoe meer weerstand sou dit die koel bied en dus minder loop spoed, goed om elke dag iets nuuts te leer ;D
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Effek van groefdraai op loop spoed

Post by DawieKotze »

Swede wrote:Het altyd gedink hoe stywer die twist hoe meer weerstand sou dit die koel bied en dus minder loop spoed, goed om elke dag iets nuuts te leer ;D
Lees mooi Swede - jy het altyd reg gedink! ;D ;D Die effek is net nie baie groot nie.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Effek van groefdraai op loop spoed

Post by Swede »

madako wrote:
Swede wrote:Het altyd gedink hoe stywer die twist hoe meer weerstand sou dit die koel bied en dus minder loop spoed, goed om elke dag iets nuuts te leer ;D
Lees mooi Swede - jy het altyd reg gedink! ;D ;D Die effek is net nie baie groot nie.
;D ;D ;D ;D
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Effek van groefdraai op loop spoed

Post by Frederik »

Baie interesant.
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Effek van groefdraai op loop spoed

Post by Jaktrap »

Ok. Ek sal dit koop. Wonder of hy al n toets gedoen het op die tipe groewe?
Daar is mos vervaardigers wat reken hulle lope gee meer spoed.
Post Reply