Middag manne
Ek wil graag by die hoor wat n boyds kolf gekry het vir hul musgrave (k98 aksie) wat moes jul als lat doen om sodat als mooi pas. Myne het gekom en ek wil net weet wat als nog gedoen moet word.
Ek het gesien dat die loop nie mooi pas nie en ek sal ook die aksie lat bed. Ek het ook op gemerk dat onder by die mag plate die gaping op die kolf klein bietjie groter is as die mag plate. As dit nodig is sal ek n ander mag plate kan laat maak.
Lekker dag en sien uit na jul antwoorde
Boyds kolf vir k98 musgrave (die ou musgrave)
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm

Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Boyds kolf vir k98 musgrave (die ou musgrave)
Het myne laad bed, jy kan ook bedding compound gebruik by die mag plate.maar laat iemand wat bedrewe is daarmee dit doen of jou help.
Ons moes my geweer se loop kanaal vergroot omrede dit Krieger loop is wat opgesit is en die dukker as gewone loop was.
My eerste Boyds het ek sommer so met die dremmel laat pas. Het nie so mooi gelyk by teiken nie. Toe gebed en hy was 100%
Ons moes my geweer se loop kanaal vergroot omrede dit Krieger loop is wat opgesit is en die dukker as gewone loop was.
My eerste Boyds het ek sommer so met die dremmel laat pas. Het nie so mooi gelyk by teiken nie. Toe gebed en hy was 100%
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: Boyds kolf vir k98 musgrave (die ou musgrave)
Thanks JPS
Ek het ook eers gedink ek gan dit self doen maar ek het die roer geerf so ek wil dit eder laat doen wil nie n gemors maak daar van nie
Ek het ook eers gedink ek gan dit self doen maar ek het die roer geerf so ek wil dit eder laat doen wil nie n gemors maak daar van nie
Quinna
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
Pressure is something that you find in the chamber, now shut up and shoot
.270 WIN Musgrave, .22 CZ, 9mm Beretta, 12 Guage Vanguard, Howa 375 Ruger, .308 Sako, Howa 6.5Creedmoor, 9mm Glock (waiting for lic)
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Boyds kolf vir k98 musgrave (die ou musgrave)
I had to fit the barrel, free float, channel was too narrow. I bedded it and walaa.
-
Quinna
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:16 pm
Re: Boyds kolf vir k98 musgrave (die ou musgrave)
Thanks Wayne
I will take it to my local gunsmith this weekend