Goeie naand almal.
Ek het eindelik toe nou vasgemaak en besluit op 9.3x62 en nie my geliefde 333Jeffery nie, daai droom maar laat vaar op iets meer prakties en bekombaar.
Loop word Maandag bestel, 22", wat sal julle reken is die beste twistrate vir 250 tot 300gr koeels?
John Brussell sal die man wees wat hom aanmekaar sit op Mauser 98 aksie.
9.3 Twistrate
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 9.3 Twistrate
Al my 9.3's het 'n 1 in 14 groefdraai gehad en het goed vir my gewerk. Maar ek moet byvoeg dat ek nog altyd net die swaarder 286gr koeele gelaai en geskiet het. Ek gebruik hom net vir bosveld jag en die spoed is gemiddeld 2250 vt/sek uit 'n 22" loop.
Baie geluk met die besluit en ek glo jy gaan nie teleurgestel wees nie.
Baie geluk met die besluit en ek glo jy gaan nie teleurgestel wees nie.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer