Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dwayne VDBP
Newbie
Posts: 48 Joined: Wed Jul 23, 2014 11:48 am
Post
by Dwayne VDBP » Sat Jan 31, 2015 8:03 am
Helo almal
Ek sit nou en dink hier in die winkel is n M**R mooi 22-250 Steyr Mannlicher bb spiral en reguit fluted loop.
Soos ek se baie mooi...
Dink julle ek moet my 204 ruger vir die vrou aan skaf en die bulletjie vir my kry..
Prys verskul is so R20 000
Mooi was nog nooit lelik nie
Groete
JuanPaul
Sr. Member
Posts: 445 Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Post
by JuanPaul » Sat Jan 31, 2015 8:18 am
Dit klink goed, by wat se winkel is dit? en wat is daai 22-250 se twist rate.