Ek het klomp van my fotos bymekaar gegooi en video gemaak.... lol
http://video.google.com/videoplay?docid=-6094551461222599062
Wat dink julle van die probeer slag?
My jakkals video
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
My jakkals video
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: My jakkals video
Hello Gerhard
Baie welkom,ekt die video geniet.Watter kal gebruik jy?
Kkat
Baie welkom,ekt die video geniet.Watter kal gebruik jy?
Kkat
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My jakkals video
kieterkat,
Bly jy het dit geniet.
Ek skiet met 22K Hornet.
45gr PMP SP gee vir my net onder die 2800fps.
Is potent medisyne vir enige jakkals nader as 150 meter. Soms moet mens dan maar die jakkals in die dag lug gaan soek want hulle hol soms.
Verste jakkals wat ek geklop het was so 200 meter in die nag.
Bly jy het dit geniet.
Ek skiet met 22K Hornet.
45gr PMP SP gee vir my net onder die 2800fps.
Is potent medisyne vir enige jakkals nader as 150 meter. Soms moet mens dan maar die jakkals in die dag lug gaan soek want hulle hol soms.
Verste jakkals wat ek geklop het was so 200 meter in die nag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: My jakkals video
Gerhard
Ek oorweeg my vrou se 222 ernstig,soek net verandering.My jak roer is 22-250 en glo my ek moes ook al die volgende more maar die honde oplaai en vir jakkie gan soek.Dis gewoonlik net as die skoot deur ribbes naby pens deur is.Het jy al in Natal geskiet, da moet baie jakke wees.
Kkat
Ek oorweeg my vrou se 222 ernstig,soek net verandering.My jak roer is 22-250 en glo my ek moes ook al die volgende more maar die honde oplaai en vir jakkie gan soek.Dis gewoonlik net as die skoot deur ribbes naby pens deur is.Het jy al in Natal geskiet, da moet baie jakke wees.
Kkat
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: My jakkals video
kieterkat,
Vriend van my Lochi Lochener skiet sy jakkalse met 222Rem en hy roer hulle lekker.
My Pa het 222Rem ook en is lekker kaliber.
Het nog nie geleentheid gehaad om in Natal te roep nie maar ek is seker daar sal baie wees. Veral in die berg