Loop behandeling. Cerakote?

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
Breinie
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm

Loop behandeling. Cerakote?

Post by Breinie »

Ek soek raad asb op behandeling van my .308 se loop. Ek het nou so 7 jaar by die see gewoon en soos julle weet roes enige ding by die see. my loop het so paar fyn roesplekke opgedoen. ek lees nou maar so biekie oor Cerakote. Klink vir my sover nog die beste opsie om die roes te verwyder en te voorkom eintlik. so ja, my vraag is wat is beste manier om die loop weer roesvry te kry en dan soort beskermende laag op te sit?
Baie dankie
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Loop behandeling. Cerakote?

Post by Jacko »

Try jou roer geolie hou.

Ek wil ook my roere Cerakote, maar 'n man moet steeds die loop se binnekant olie.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Loop behandeling. Cerakote?

Post by alecjohnson »

Jacko wrote:Try jou roer geolie hou.

Ek wil ook my roere Cerakote, maar 'n man moet steeds die loop se binnekant olie.

Stem saam, Ek het my gewere gecerecoat, nie te lank terug nie (self gedoen). Ek het 'n 60W gloeilamp in die kluis. Ek olie nog nie gewere. En dis hoe ek roes keer.
User avatar
soundzmad
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Thu Apr 10, 2014 3:05 pm

Re: Loop behandeling. Cerakote?

Post by soundzmad »

More Breinie

Soos dit vir my klink sal 'n her blou sal vir jou werk. In alle geval sal jy die roes en put merke eers moet verwyder alvorens jy enige van die twee wil doen. Met Cerakote is die beste voorbereiding sekker "glass bead blasting" in my mening. Laat weet ons wat jy besluit en wys ons dalk n paar foto's

Groete
WoestynPikkewyn
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Jan 14, 2015 10:10 pm

Re: Loop behandeling. Cerakote?

Post by WoestynPikkewyn »

Hello Breinie.

Het die geweer begin bont skiet? Of is die b.g. Behandeling meer vir estetiese redes en as toekomstige voorkoming?

Oor en uit
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Loop behandeling. Cerakote?

Post by Giepie »

Ek hi-jack dalk nou so effens, maar kan mens die geweer se loop laat hard nikkel plateer? Seker maar 'n duur proses.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Breinie
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm

Re: Loop behandeling. Cerakote?

Post by Breinie »

Ek sal before en after fotos posit sodra dit klaar is. Praat more met Isak Hatting. Dis I ou wat Cerakote doen in Bloem. Miskien kan hy ook dalk I beter voorstel maak. Maar sal julle ingelig hou. Die idee van die loop behandeling is maar vir die estetika daarvan en om die roes plekkies te voorkom. die Cerakote besigheid... Is dit permanent? Kan mens dit laat afhaal indien ek eendag dalk wil?
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Loop behandeling. Cerakote?

Post by alecjohnson »

Ja ceracote kan af gebeadblast word
Post Reply