Moewiese Elandbul

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Moewiese Elandbul

Post by Stefan764 »

http://i1044.photobucket.com/albums/b442/stefan764/Eland_1.jpg

Hierdie bul het ek laasjaar in die Carolina omgewing geskiet.


Horinglengte: 34"
Uitgeslag: (kop, vel, pote af en na 1 nag in die veld in die berg geslaap) 450kg

Toe ek n vriend van my vra waar is die beste om n Eland bul te skiet, blad of kop, toe se hy: "Ou Stefan, jy skiet hom daar waar jy hom kan laai..." Die woorde sal die res van my lewe by my bly, aangesien ek hom in die berge geskiet het.... Jip, die skoot het 15h30 geklap en doe draf die ou so stukkie teen die berg op voor hy val. Het 12 manne gevat om die opgesnyde karkas teen 11am (het dam gan slaap die aand) die volgende more op die trekker en wa te he. Naaste punt waar ons met die trekker kon stop was so 500m van die karkas af. Dit was n moerse lang middag en oggend...

Nogtans een van my lekkerste jagte ooit!
Groete
Stefan
Last edited by Stefan764 on Tue Mar 26, 2013 2:29 pm, edited 3 times in total.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: Moewiese Elandbul

Post by whisper »

Mooi Stefan, baie mooi! :)
Praise the Lord, and let the bullets fly!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Moewiese Elandbul

Post by Stefan764 »

Hierdie was een van my beste jagte nog... onvergeetlik is seker die woordjie hehe
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Moewiese Elandbul

Post by Boesman10 »

Ek hou daarvan - Jy skiet 'n Eland waar jy hom kan laai. Great advies.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Moewiese Elandbul

Post by Frederik »

Ja nee daardie is 'n bul en 'n half.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Moewiese Elandbul

Post by Riaan Kriel »

BAIE MOOI BUL DAAI !!! Geluk man.

Wat het julle gemaak om te verseker dat die jakkalse nie ook hulle deel deur die nag kom haal nie?
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Moewiese Elandbul

Post by Stefan764 »

Duracell wrote:BAIE MOOI BUL DAAI !!! Geluk man.

Wat het julle gemaak om te verseker dat die jakkalse nie ook hulle deel deur die nag kom haal nie?
Gebid...

Da bo in die berg is nie veel anders wat n man kan doen nie...hehehe

Ons het die bul die middag opgesny, kop af, blaaie af, nek af, ribbes en dit als op klippe gepak. Boude so aan rugstring gelos en net bekken oopgesaag. Daai stuk (twee boude en rug) het 6x man en n ysterpaal gevat om te beweeg.

Soos ek se, was n onvergeetlike ervaring
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Moewiese Elandbul

Post by koos 2 »

Baie geluk
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Moewiese Elandbul

Post by win270 »

Koos, die gelukwense van jou aan Stefan kom na 51 maande . . . ;-) Ek hoop hy onthou steeds hiervan!

++>:
User avatar
ThinusD
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm

Re: Moewiese Elandbul

Post by ThinusD »

Jis Stefan

Baie geluk man. Dis een mooi Bul daai.
Sommer stukke Jaloers verby!! ++>:
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS


[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Moewiese Elandbul

Post by JK »

Jis man maak net eenkeer daai foutjie. ;D
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Moewiese Elandbul

Post by JAGTERSREG-JRM »

Stefan

Prag bul daai, kan glo jy sal nie die jag of dra vergeet nie. Met watse roer het jy hom platgetrek?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Moewiese Elandbul

Post by Stefan764 »

7x64
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Broadbandboer

Re: Moewiese Elandbul

Post by Broadbandboer »

My Eland was heel onverwags. Ek het hom ook met my 7x64 geskiet. Baie mooi man.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Moewiese Elandbul

Post by Finfan »

Blaksam!! Daais mooi hoor!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Post Reply