Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
FM
Jy sien nerens leupold nie? Volgens my beperkte kennis die beste waarde vir geld teleskoop gewees. Hulle raak ook nou bietjie duurder.
EK weet die manne wat hou van draai aan die knoppe dat leupold kan jy maar opwen en afwen hy sal jou nie teleurstel nie..(so ook ander scopes)
Maar ons gesels net oor die leupold , ek het ook min manne hoor kla oor n leupold, Sal graag wil hoor van die manne soos jy wat hulle gebruik oor die FOV
--sien Taffie het die leupold se fov aspris uitgesluit toe hy navorsing gedoen het,, seker omdat hy te klein of te groot is??? lag lag
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Penkop ek maak ook soos FM se. My gun op 200 gezero en daar los ek hom. Mik nie op of af (jakkals, springbok, blesbok, gemsbok) van 100m tot 220/230m nie. Enige iets wat ek 250-300 skat, vier vingers op teen die blad en gooi.
Wind te sterk of verder as 300. Soek n ander bok of probeer nader kom. Dis maar wat ek maak.
Maar om jou in lig van die topic te antwoord, ek sal nie sommer persoonlik n skoot van verder as 180-200m waag in die nag nie. Ek oefen glad nie genoeg daarvoor nie.
So, gezero op 200m en mik slegs op vanaf 230+ meter.
Groete
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
FM en Penkop
Laat ek julle vertel stel is n "bliksemseding" , Luiser maar na goeie raad soos OOM FM se. Stel jou geweer en leer aanpas na bo of onder en vir die wind..
Ek noem dit in die lig van Sa jagters tabelle en SA jaggeweer skiet. Te veel het manne hulle self verwyt oor stel en en vergeet om terug te stel op volgende teiken. Selfde met jag jy wen daai scope op vir daai 30m skoot en dan skiet jy n droombok mis op 100m omdat jy vergeet het om terug te stel..
So as jy silhoet skiet stel.... maar vir jag en papier skiet wat jaggeweer orientasies het, los dai knoppe uit behalwe as jy altyd sal onthou waar en hoe jy gestel het

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
JB,
Swarovski Ballistic Turrets

Werk lekker, ek is al gewoond om net bo oor scope te loer as ek jag, rooi knoppie 200m, groen knoppie 300m.
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Ek het al twee Leopoldts gehad. My eerste en laaste een. Afgehaal, oor my skouer gegooi en nie gekyk wa hy val nie. Volgens my moet jy 20/20 visie he om met n Leopoldt reg te kom en dan moet jy net hoop hy hou sy zero.....
Groete
T
Groete
T
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Tomma
Nog net met een Leopold n probleem gehad, een wat ek tweedehands gekkop het, Leopld het hom kosteloos herstel, ek het net transport betaal........
JB
Mooi loop
Francois

Ek dink ek het dit ook al so oppi forum genoem....Volgens my beperkte kennis die beste waarde vir geld teleskoop gewees.
Mooi loop
Francois
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Francois Marais wrote: Jan
Daar is heelwat......
VX3L
3.5-10X56 ill ret
4.5-14X56 LR (long range) paralax verstelling op kant, en 30mm tube
4.5-14X56 LR ill ret
6.5-20X56 LR
6.5-20X56 LR Target (Extended turrets)
6.5-20X56 LR Extreme Varminter net n custom "paint job" by.
VX7L
3.5-14X56LR
http://www.leupold.com/hunting-and-shoo ... ong-range/
4.5-18X56LR
http://www.leupold.com/hunting-and-shoo ... ong-range/
Lees op hulle site van al hulle special features........
Mooi loop
Francois
NS Ek het n paar VX3 4.5-14X50LR scopes met Varmint Ret, en kom heel goed met hulle oor die weg, jakklas en bok-oeste, 22-250 en 204 Ruger
Francois
Ek het my huiswerk gaan doen en jy is reg. Ek vra om verskoning.
Die Leupold VX-3L kom in 56 mm objektiewe en daar is van hulle in Suid-Afrika beskikbaar. Die VX-3L kom ook in 56 mm objektiewe en sal ongeveer 4-5 weke neem om in Suid-Afrika te wees.
Ons sal dus die lysie en ons webwerf uitbrei deur Leupold by te voeg.
Groete
Jan
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Francois
Hiermee dan die opgedateerde kortlysie van geweerteleskope vir nag jakkalsskiet op 300 m:
Zeiss:
Classic Diavari 3-12x56T*
Victory Diavari 3-12x56T* (Fluoried lense)
Diarange M3-12x56T* (Teleskoop met "range finder")
Diatal 8x56
Swarovski:
Z4i 2.5-10x56
Z6 2.5-15x56
PF 8x56
Schmidt & Bender:
Zenith 2.5-10x56
Fixed Power 8x56
Meopta:
Meostar R1 3-12x56
Meostar R1 3-12x56 RD (Laterale Parallaks Verstelling)
Lynx:
P 8x56
LX2 2.5-10x56iR
Leupold:
VX-3L 3.5-10x56
VX-3L 4.5-14x56LR
VX-3L 6.5-20x56LR
VX-7L 3.5-14x56LR
VX-7L 4.5-18x56LR
Die eksperts kan maar kritiseer en byvoeg.

- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Stefan,FM,JB,
Ek't al gehoor dat ouens s? jy kan maar 'n Leopold opwen en afwen en sy zero bly op sy plek, maar dit maak net vir my sin dat iets mettertyd uitgewen moet raak as jy te veel daaraan karring, veral as dit presisie toerusting soos teleskope kom???
Ek het al gehoor die Amerikaners praat met lof van Sightron teleskope (japanees), wat is jul mening daaroor? Sightron is ook Baie meer bekostigbaar as die gelyste teleskope op hierdie forum...

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Jan
Mooi loop
Francois
Dankie man, ek kan dalk een van jou eerste Leopold kliente wees, net omdat ek die EXTRA R4000 kort vir daai Zeiss.Ons sal dus die lysie en ons webwerf uitbrei deur Leupold by te voeg.
Mooi loop
Francois
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Janklipspringer wrote: Hiermee dan die opgedateerde kortlysie van geweerteleskope vir nag jakkalsskiet op 300 m:
Zeiss:
Swarovski:
Schmidt & Bender:
Meopta:
Lynx:
Leupold:
Enige spesifieke rede hoekom die Burris nie op die Lys is nie? Iets soos die 3.5-10x50 of selfs die 6.5-20x 50?
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Stef
Bietjie terug het Jan gese hy gaan net scopes met 56 voorste lens opsit omdat die gevoel is dit is die BETER opsie vir jakkalsroep, nie dat die 50mm's nie geskik is nie.
Mooi loop
Francois
Bietjie terug het Jan gese hy gaan net scopes met 56 voorste lens opsit omdat die gevoel is dit is die BETER opsie vir jakkalsroep, nie dat die 50mm's nie geskik is nie.
Mooi loop
Francois
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Oh ek sien, dankie Frans
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Francois
Dis reg so, laat weet maar.

Ek kan maar net beaam wat Francois daar gese het van die 56 mm voorste lense. Die 56 mm lense moet baie na aan die ideaal wees vir nagskiet, wat dus met die onderwerp strook.
Ek het gesien daar is ook ander manne wat van Burris hou. Gebruik jy Burris of weet jy van ander wat dit met sukses gebruik?
Groete
Jan
Ek kan maar net beaam wat Francois daar gese het van die 56 mm voorste lense. Die 56 mm lense moet baie na aan die ideaal wees vir nagskiet, wat dus met die onderwerp strook.
Ek het gesien daar is ook ander manne wat van Burris hou. Gebruik jy Burris of weet jy van ander wat dit met sukses gebruik?
Groete
Jan
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
More Jan!
Ek het vir my n Burris bestel. Bietjie van alles, ver skote en nagskote. Dis die 6.5-20x 50. Die Fullfield II Ballistic mildot. Ek kan nie sien dat ek n ander scope vir dieselfde waarde vir geld kan koop nie.
Groete en dankie!
Stefan
Ek het vir my n Burris bestel. Bietjie van alles, ver skote en nagskote. Dis die 6.5-20x 50. Die Fullfield II Ballistic mildot. Ek kan nie sien dat ek n ander scope vir dieselfde waarde vir geld kan koop nie.
Groete en dankie!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Hello Stefan
Ek het die teleskoop op hulle webwerf gesien. Ek sal graag meer van die Burrisprodukte leer. Sal jy asb. terugvoer oor sy werksverrigting gee?
Jan
Ek het die teleskoop op hulle webwerf gesien. Ek sal graag meer van die Burrisprodukte leer. Sal jy asb. terugvoer oor sy werksverrigting gee?
Jan
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Jan
Ek sal so maak. Maar hoe toets n man nou of jou nuwe scope beter as jou oue is??
As ek n springbok op 300m kan laat val sal dit seker goed genoeg wees??
Een ding is seker, ek gaan verseker n voordeel met jakkalse in die nag he, want my huidige Leupold het n 40mm optical lens voor.
Hoe stel julle manne voor toets ons so teleskoop? Sal enige tyd my nuwe scope vir n toets beskikbaar stel saam met n paar Forum vriende! Net solank hy op MY Tikka sit en die Tikka se BAAS die sneller trek
Groete
Stefan
Ek sal so maak. Maar hoe toets n man nou of jou nuwe scope beter as jou oue is??
Een ding is seker, ek gaan verseker n voordeel met jakkalse in die nag he, want my huidige Leupold het n 40mm optical lens voor.
Hoe stel julle manne voor toets ons so teleskoop? Sal enige tyd my nuwe scope vir n toets beskikbaar stel saam met n paar Forum vriende! Net solank hy op MY Tikka sit en die Tikka se BAAS die sneller trek
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Stefan
Ek sien jy is erg oor daardie kombinasie van jou en dis reg so!
Wat ek bedoel het dat jy later terugvoer gee wat betref jou eie ervaring van die teleskoop deur die volgende bv. in ag te neem:
1. Optiese kwaliteit
2. Kruishaar (werk dit goed vir jou toepassing?)
3. Meganiese (bou) kwaliteit
4. Akkuraatheid (groepering)
5. Herhaalbaarheid (zero dit elke keer na verstelling?)
6. Robuustheid
7. Massa (is dit reg vir jou toepassing?)
8. Fisiese grootte (is dit reg vir jou toepassing?)
Die eksperts kan gerus bylas as julle wil.
Stefan ek is glad nie bevooroordeeld nie, maar wil regtig graag weet hoe jy die teleskoop in die algemeen ervaar.

Dankie vir die trugvoer! Ek dink die punte wat jy hier uiteen sit sal n baie goeie "guideline" wees om n TOETS op n teleskoop te doen. Onthou, die teleskoop kom met n skippie wat n rukkie gaan vat (2-3maande) om kostes af te hou...
Sodra hy hier is sal die toets volledig gedoen word en ek sal trugvoering gee.
Groete
Stef
Dankie vir die trugvoer! Ek dink die punte wat jy hier uiteen sit sal n baie goeie "guideline" wees om n TOETS op n teleskoop te doen. Onthou, die teleskoop kom met n skippie wat n rukkie gaan vat (2-3maande) om kostes af te hou...
Sodra hy hier is sal die toets volledig gedoen word en ek sal trugvoering gee.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Dankie Stef, dis reg so.
Groete
Jan
Groete
Jan
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Het altwee die scopes en as ek moet kies is dit die 8x56 die lx 2 se vield of view is kleiner en dan die paralx verstelling raak 'n kopseer vir gewone jag is hy goed maar as die goete rondbeweeg in die nag is die 8x56 die beter opsie, beide behou hul posisie en gaan nie uit met normale stampe en stote nie en die sig is helder en duidelik, sal enige tyt Lynx aanbeveelLynx:
P 8x56
LX2 2.5-10x56iR
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Hello Yalair
Dit klink of die 8x56 Lynx goed vir jou werk. Hoe vind jy die 8x vergroting op lang afstande soos 300 m?

- MF Jak
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Feb 09, 2011 10:38 am
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
Die Beste teleskoop wat jy vir nagskiet kan gebruik is die Leupold Extreme Varminter. Die vergroting is 6.5-20 x 56mm Ek gebruik die 12 vergroting. Die veld speel n groot rol met hoe ver jy kan onderskei tussen jakkals, wolf, bakoor ens.. In plat bossie veld of waar die jakkals lekker oop staan kan jy hom met gemak op 350m sien. n Goedkoper scope is die lynx 2.5-10 x 56mm, Het vir twee jaar met hierdie teleskoop geskiet en hy het my nooit gedrop nie. Die verste wat ek n jakkals met hom gesiet het was 347m gemeet met my rangefinder. Weereens was dit plat bossieveld en ek het op n redelike bult gestaan wat my sig verder verbeter het. Op 347m kon ek steeds die jakkals se lyf duidelik sien.
Groete
MF Jak
Groete
MF Jak
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Beste Geweerteleskoop vir Nag Jakkalsskiet op 300 m?
MF Jak,
Mooi profile foto van jou
, se sommer vir ons met watter geweertjie gooi jy die lekker lang skote.
Raven