308 - Alfa & Omega
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Louis die een wat jy mee "goed genoeg" geoefen het sodat jy vertroue het om 'n skoot te waag.
Gary Player het ges? THE MORE I PRACTICE, THE MORE LUCK I GET.
Louis ek weet nie onder wat of hoe om 'n onderwerp te begin nie. [Wynland Jak-skietkompitisie]
Sal jy so gaaf wees en een open
Dankie Gert
Gary Player het ges? THE MORE I PRACTICE, THE MORE LUCK I GET.
Louis ek weet nie onder wat of hoe om 'n onderwerp te begin nie. [Wynland Jak-skietkompitisie]
Sal jy so gaaf wees en een open
Dankie Gert
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Taffie
Ek is nie skaam nie, ma ek flinch some gou gou
Ek het baie lekke met my 338 gejag ma om te oefen met hom het my hele stilsit of stil le agter n scope opgeflerrie
Maar nou ja elke game het sy einas
Die jakskiet oefening/kompitiese lyk baie lekke ek kan nie wag(nagskiet)
Groete johan
Ek is nie skaam nie, ma ek flinch some gou gou
Ek het baie lekke met my 338 gejag ma om te oefen met hom het my hele stilsit of stil le agter n scope opgeflerrie
Die jakskiet oefening/kompitiese lyk baie lekke ek kan nie wag(nagskiet)
Groete johan
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Ek sit nou en dink hoe sou dit gegaan het as die thread se opskrif was
LANDROVER ALFA EN OMEGA
kon dalk op n staatsgreep uitloop 
LANDROVER ALFA EN OMEGA
Biebers
Need for speed
Need for speed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Johan
..........OOOOOO! Bloed!JOHANNIC wrote: Ek sit nou en dink hoe sou dit gegaan het as die thread se opskrif was
LANDROVER ALFA EN OMEGA![]()
![]()
kon dalk op n staatsgreep uitloop
![]()
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
308-Alfa&Omega-gangers
Ja-nee die topic kon anders ten einde geloop/gestaan het. Ons moenie die "308" die vark in die verhaal maak nie, maar eerder manne soos ek(reken ekt nog so paar ander opgemerk) wat nie maklik van dinkrigting afgestamp wil word nie. So leer ons almal, MAAR ek hoop van harte dat hierdie die laaste topic is wat een spesifieke kaliber uitbeeld as "Ultimate". Net my eie mening en sal daarvoor vergoed om nie weer in so-iets betrokke te word nie. BELOWE!
Mooiloop

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Taffie

Mooi loop
Francois
Ek dink dis heel goed saamgevat met die klem veral op.....Myne: As jy 308 besit kan jy dit gebruik vir jag en skiet, solank jy die kaliber se voor- en nadele kan manage. Akkuraat genoeg om koedoe en springbok te skiet. Kan tot 'n paar skiet-titels om jou nek hang met die ou.
As jy nie een besit nie en geweer wil aanskaf om te skiet en te jag, is daar ander kalibers wat die werk dieselfde of beter sal doen en moet so bietjie rond gekyk word.
Ok manne, geniet daai 308's onthou egter om daai extra 5 tikke op te sit.....solank jy die kaliber se voor- en nadele kan manage
Mooi loop
Francois
-
jmb
Re: 308 - Alfa & Omega
FM ek wil tog net vir jou laat weet dat ek wel uit die boks kan dink. As jy mooi gelees het sou jy gesien het dat die opskrif na die 308 verwys en nie die 6mm BR wat jy so graag aanhaal nie.
Ek het 'n 243,7mmRem Mag, 7mm STW, 308,30 06. 7,62 FN en 'n 375 H&H. So jy sien ek is in geen boks nie. Die 308 het my nog net altyd beindruk met sy akkuraatheid. Wees tog asseblief dus versigtig indien jy kommentaar lewer op iemand se post en nie presies weet wat hy bedoel nie.

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Taffie/Gerrit/AlmalGerrit Visser wrote: ... Gary Player het ges? THE MORE I PRACTICE, THE MORE LUCK I GET ...
Was eintlik nou aan die opwarm, maar sien julle dink hierdie onderwerp is nou uitgedien. Mag ek dan ook maar my laaste skoot hier skiet?
Ek sal volstaan met wat die "Gary Player" van die jakkalsjag-w?reld het in sy E-Boek ges? het. Jaracal homself reken dat die ideale jakkalsjag-kaliber 50-55gr koe?ls teen 3700-3900vps moet kan skiet. Indien jy ernstig is oor jakkalsjag, skaf 'n goeie platskiet-kaliber aan en oefen daarmee (nie met 'n 308 nie). As jy koedoes in die bos op 100m wil skiet, kry vir jou 'n 308 (nie 'n 22-250 nie)
Iemand anders in die golf-w?reld het ook 'n waar stelling gemaak. Hy't ges? dat dit eerder "perfect practice" is wat "perfect" maak. As jy gereeld met die verkeerde kaliber vir jou doel oefen, sal jy beter raak, maar jy sal nooit die beste wees wat jy kan wees nie.
Mooiskiet
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
jmb
Help bietjie maat..........
Jy het tog gese.....
Probeer die gemoed uit die gesprek hou en kyk na die feite......
By te way, mooi versameling gunne, kanni glo dat jy vir dood wil baklei vir n 308 as jy weet waartoe n 7RM en STW in staat is nie, maar to each his own.
Mooi loop
Francois
Help bietjie maat..........
Jy het tog gese.....
Waarop my komtaar was.......Quote
As jy dit egter wil doen en jy het die afstand en jy kan wind lees is die 308 een van die beste kalibers om dit mee te probeer.
Woorop jy nu reageer met......Probeer ook n slag buite die 308 box dink, daar is BAIE ander gewere wat STUKKE beter is,
Ek het jou nou bietjie verloor.......Ek weet jy het die 308 bedoel en dit is juis waarmee ek nie saamstem nie, as die 308 van die beste was om langafstand skote te skiet waar jy astand ken en KAN wind lees, sou al wat n F-Klas skut was mos met n 308 en skope geskiet het, vertel bietjie hoeveel F-klas 308 skuts is daar???As jy mooi gelees het sou jy gesien het dat die opskrif na die 308 verwys en nie die 6mm BR wat jy so graag aanhaal nie.
Probeer die gemoed uit die gesprek hou en kyk na die feite......
Wys my asb tereg waar ek jou verkeerd kom verstaan het.Wees tog asseblief dus versigtig indien jy kommentaar lewer op iemand se post en nie presies weet wat hy bedoel nie.
By te way, mooi versameling gunne, kanni glo dat jy vir dood wil baklei vir n 308 as jy weet waartoe n 7RM en STW in staat is nie, maar to each his own.
Mooi loop
Francois
Last edited by Francois Marais on Sun Dec 12, 2010 7:36 pm, edited 1 time in total.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 308 - Alfa & Omega
Oom Leeu, ek weet ek was nou nie hier vir n ruk nie, maar mag ek maar ook n laaste skoot of wat in die 308 rigting skiet??Louis102 wrote:
Was eintlik nou aan die opwarm, maar sien julle dink hierdie onderwerp is nou uitgedien.
Ek raak nou "ernstig" in die jakkalsskiet bedryf. maar WHOO, WHOO net voor enige ieman my aanvat, ek raak so ernstig soos enige iemand met n gewone day-job maar kan raak...
Ek het my lewe lank (tot ek 18 jaar oud was en universiteit toe is) op ons familie plaas grootgeword. Om n lang storie kort te maak, die Landbank het nou weer die plaas, hom so 9 jaar trug weer truggeneem... Ons huur (eintlik meer my pa) nou weer, vir die laaste 4/5 jaar weer n stuk grond, so 250ha groot, tussen Schweizer en Vryburg. Beeste, dis al wat my pa op die grond boer. In elkgeval al wat ons ken na mielies en op die oomblik EET ons nie eers meer mielies nie, mar nou ja. Ons boer weer op n stukkie grond en jakkalse is n klein deel van ons probleem.
Wat ek wil se is, ek was ook altyd een van die ONKUNDIGE jakkalsjagetrs. Maar so gery en skiet en gejag met windhonne. So 2 of wat keer met n maat se tape ( net voor CD se dae, so '96 se kant ) geroep en wonder bo wonder al 2 (of drie keer) n jak omgedop. Maar bygese dit was op ons beesplaas, moer ver van skaapwereld af. Verseker ook so paar jakkies slimgemaak in die proses.
So, met my gewone dayjob en slegs met n 7x64 in my kluis, besef nou met die laaste paar maande se jaracal info jakkalsskiet is nie sommer net so vir enige iemand nie. NOGTANS, het ek en my jak-maat Eugene, met baie hulp vanaf die Jaracal forum, groot sukses behaal in OTA4. Ek dink dis te danke aan groot ore en klein monde. Anyway, ons het die ding reg aangepak. So, op die oomblik moet ons se, ons sukses was behaal met n selfaanmekaargeslaande roeper en n 308. En met n lig sonder n dimmer. Al wat ons gehadf het was die Forum kennis en die Jaracal CD en DVD (wat ons met baie aandag bestudeer het.) Ook bygese, ons sukses was op wild/beesplase, nie soos op SKAAPplase soos meeste van julle groot JARAcalers nie.
Ook bygevoeg, een van my doelwitte vir 2011 is on non-jaracallers en "sommernet-foxpro-yster-ons-try-alle-jakkals-moer-toe-skiet-callers" wat so onkundig op plase te TRY jakkalse skiet te help om kundige besluite te maak. Nie te help om jakkalse te skiet nie, maart eerder om die manne te help om eerder niks te doen as om meer skade aan te rig nie. My pogings sal deur die loop van die eerste kwart van die jaar op die forum sigbaar wees.
My vraag is nou, en dis hoekom onder die 308 topic waar probleemdierbeheer so lekker aangespreek was en nie onder n probleemdier topic nie, waartoe nou????? Almal het nou hulle opinie gegee oor die regte kaliber keuse ( en so ook onder die spesialis jakroer topic ), maar ek kom nie tot n defnitiewe antwoord nie.
My keuse staan soos volg:
1) 6mm BR - need I say more??
2) 222-50 - een van die BUL platskiet kalibers en dit sal uit en uit my JAkroer wees, aangesien ek die 7x64 het vir klein/medium wild
3) .243win - bitter goeie en gewilde kaliber, maar waaroor sal ek hom wil koop as ek reeds n 7x64 het en n 222-50 kan aanskaf vir ongediertes??
My teleskoop is n bysaak. Ek dink in my onkundigheid verg kaliberkeuse meer aandag aan die begin.
Nog n vraag is, OOK onder die 308 topic, as ons (of dan nou ek, wat die ding gaan erf) n 308 het, na watse kaliber varander ek die ding na toe? 6mm BR?? Cois, jy hoef nie te antw nie, ek ken jou antw
Al die ander BULLE ( en dis nou nie dai pronkperdjies met die blou truitjies nie) in die JAKbedryf, jagters en boere (soos Freddie, Louis, Frinam, Dawie ens) , help asb met julle insette. Ek benader die JAKbedryf in 2011 met die regte gesindheid. Ek is glad nie haastig nie en wil glad nie geldmaak uit die bedryf nie. Ek wil net n positiewe bydrae lewer tot die saak oor ek self n boerdery agtergrond het. Self het ek net 13 skape op my naam, so ek doen dit nie vir eie gewin nie, maar vir die groter prentjie. Ek wil in die volgende 2 jaar ingeligte besluite neem en geld op die regte toertusting spandeer, dis hoekom al die vrae.
Sien uit na die "groot honne" se trugvoer.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 308 - Alfa & Omega
Stef
Ek is nu nie n GROOT HOND nie, en die antwoord is ook nie die een wat jy verwag het nie........
Ek is BAIE bly oor jou nuwejaars voorneme om die Jakkals ding in alle erns, maar belangrikker, in die regte gesindheid aan te wil pak.....
Ek sal die 6BR nie sommer vir enige man aanbeveel nie, verskeie redes, vir n ander dag...
Waar jy staan op die oomblik, koop vir jou n goeie lekker swaarloop 22-250, en jy is gewax met n jakkals roer, as die 308 eendag jou kant toe kom, maak hom n 243, as jy hom nie wil oorspronklik hou vir n bosveld gun nie, hoop ek maak sin.......

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 308 - Alfa & Omega
Stef.
Ek sal ook wil lees wat die "GROOT HONNE" antwoord..EKlewer net komentaar oor die blou bulle = pronk perdjies...... Hoop mar hulle laat ons weer mooi trots aan die einde van die jaar...met meer as 1 GROOT TROFEE.
Jakkals.. Kry maar al jou toerusting reg. (jy is mos kla amper reg) Dimmer noodsaaklik en as dit ek was (ook n rooi filter --hoekom want ek gebruik myne baie in die somer want die motte en nagvlieg goedjies wat kan steek ,irriteer die wit waks uit my uit veral in die somer en hy trek 90% minder vlieg goedjies aan as die wit lig en die insekweerders wat jy ook al gebruik help maar nie oral nie)
WAARSKUWING.. hoe meer jakals goed jy het hoe meer wil jy he..ekstra lig, ekstra roeper , later ekstra roer, ens....
DIS kan VERSLAWEND raak.
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!