Dagse manne (en dames)

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Dagse manne (en dames)

Post by Baasvark »

Ek lees al 'n wyle hier op die forum en vind dit alles baie interessant.

Ek jag, vang vis, ry 4x4 en boer met varke.

Ek sien daarna uit om bietjie by die kenners kers op te steek en nog meer te leer op hierdie forum.

Groete,

Shane
(ongelukkig is ek 'n ingelsman >:+ )
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dagse manne (en dames)

Post by PWV »

Welkom Shane.
Sal graag wil weet waar jy boer en waarmee jy skiet.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Dagse manne (en dames)

Post by Boesman10 »

Dagse Shane. In watter gedeelte van die land woon jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Dagse manne (en dames)

Post by Baasvark »

Ek is in die vrystaat - meer spesifiek die goudveld (kroonstad/hennenman/virginia omgewing)

My jag arsenaal bestaan uit:
.243 - musgrave
7x64 - CZ
EN .375 H&H - CZ.

Ek het nou vir my 'n remington 222-50 gekoop. Gaan vroeg in januarie aansoek doen . Meestal vir jakkalse en teiken skiet.

Ek het 3 kinders - 2 seuns en 'n dogtertjie. Nadat hulle die .22 baasgeraak het sal hulle maar deur die kalibers werk tot bo.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Dagse manne (en dames)

Post by alecjohnson »

WELKOM HIER! hier kuier die mense lekker!
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Dagse manne (en dames)

Post by MichielC »

Welkom hier !

Vra gerus, hier is manne wat ken
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: Dagse manne (en dames)

Post by Johan L »

Welkom Shane en voorspoed vir 2015.
JOHAN
________________

Somerset-Wes

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Dagse manne (en dames)

Post by Finfan »

Shane welkom hier, toemaar jou afrikaans is daar niks mee fout nie, verseker ver beter as my ingels. Geniet die forum.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Post Reply