Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My naam is Dirk ek en woon in Bloemfontein.
Ek het in Vaalharts groontgeword en het daar op die plaas leer skiet.
Ek herlaai al so jaar lank en soos baie van my viende is ons redelik verslaaf aan skiet
Ek is lid van die Vrystaat Jagters by die Rietrivier tak en het toegewyde jagters status.
Ek het die volgende wapens
.22 Winchester Model 69
.222 Krico
.303 Lee Enfield
.30-06 Musgrave (die oorspronlike wat in Bloemfontein gemaak is )
12 Boor Robert Hughes and Sons
en een van die dae `n 9mm CZ P09 FDE
.22 Winchester Model 69 ,.222 Krico, .303 Lee Enfield, .30-06 Musgrave