Nog 'n lid.
- TFD
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Dec 25, 2014 7:34 pm
Nog 'n lid.
Hallo almal. Ek is mal oor jag - sal graag meer wil leer! Bly op melkplaas by Oesterbaai.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nog 'n lid.
Baie welkom en Geseende Kersfees!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nog 'n lid.
Welkom TFD.
Vertel n bietjie waarmee jy skiet en sommer wat jy doen as jy nie jag nie.
Voorspoed vir die stukkie van die jaar wat nog oor is.
Vertel n bietjie waarmee jy skiet en sommer wat jy doen as jy nie jag nie.
Voorspoed vir die stukkie van die jaar wat nog oor is.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- TFD
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Thu Dec 25, 2014 7:34 pm
Re: Nog 'n lid.
Hallo Heinz ek skiet met my 22lr en my pcp airririle
En as ek nie jag nie boer ek op ons melk plaas
En as ek nie jag nie boer ek op ons melk plaas
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nog 'n lid.
Tfd lekker man. En baie welkom hier. Jy sal sien die forum is maar stil die tyd van die jaar.
Groetnis
Groetnis
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nog 'n lid.
Baie welkom hier by ons.
Geseende Kersfees
Groete
Jacques
Geseende Kersfees
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nog 'n lid.
Welkom op die forum en moet se jy bly in 'n mooi deel van die land. Is dit julle plaas so halfpad tussen St Frances en Oester Baai?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nog 'n lid.
Welkom welkom. Geniet dit hier.
