Nand se eks opsoek na brno zkk601 25mm ringe tweede hands asb.
Groete
Gerhardu
Brno ringe gesoek.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Brno ringe gesoek.
Ek dink ek sal vir jou he.hul het al gewerk maar is 100% verder.ek is tans in Ugie in die oos kaap maar sal vrydag weer in bloem wees dan kyk ek gou.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Brno ringe gesoek.
Het ook vir jou n paar nuwes as jy nie regkom nie, laat maar weet
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Brno ringe gesoek.
Stuur bietjie eers vir ons fotos van, Nand se eks.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Brno ringe gesoek.
Waarna is jy opsoek?gerhardu wrote:Nand se eks opsoek na brno zkk601 25mm ringe tweede hands asb.
Groete
Gerhardu
Die integrale ring/dovetail wat netso oppas soos n Warne, of iets met n basisen ringe bo-op?
Ieder geval, ek het n spannetjie goed hier, wat gaan wissel van verniet tot R400 of so, so laat weet maar.
Jy kan my PM as ek jou moet bel
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Brno ringe gesoek.
James Wilson wrote:Stuur bietjie eers vir ons fotos van, Nand se eks.
James jy sal nagmerries kry as jy haar sien en jou rekenaar se skerm sal kraak. So daar is n rede dat sy Nand se eks is.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Brno ringe gesoek.
Dit is die soos die Warne ringe. Dankie julle laat weet as julle my kan help.
Groete
Groete
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: Brno ringe gesoek.
Ek het n stel hier by my of het jy al reggekom
Jy is welkom om te skakel.
Groete
Jy is welkom om te skakel.
Groete
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Brno ringe gesoek.
ek het ook ve jou. lynx medium ringe 25 mm. was vir 6 maande op my geweer brno 243.
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
