Springbok vir nuwe jagter
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Springbok vir nuwe jagter
OK, hier is weer een, springbok ram te jag in Graaff Reinet, hierdie is nie vir Pa of Ma nie, maar vir enige kind wat nog nooit 'n bok geskiet het nie, enige kind.
Die bok sal groot uit slag, en ek skat hy is nou so 12.5, miskien 13". Hy moet voor Feb volgende jaar plat wees, sodat daar nog 'n teel ram oorvat.
Jy moet self hier uit kom, maar die bok is verniet, en as hy / sy wil, kan ek 'n afslag reël by Karroo Taxidermy vir montering.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Baie mooi gebaar.Wat van ou Frikkels hier op die forum?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Springbok vir nuwe jagter
Netjies!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Springbok vir nuwe jagter
Like ...
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Baie nice.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Springbok vir nuwe jagter
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Is hy nie bietjie oud om n kind genoem te word nie?G-force wrote:Baie mooi gebaar.Wat van ou Frikkels hier op die forum?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Springbok vir nuwe jagter
Pragtige gebaar!
-
Willie007
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sun Nov 02, 2014 2:46 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Oom, ek is 42, maar lyk soos 12...? Baie mooi gebaar, as ek nader was, het ek verseker my dogter gevat!
Savage Axis 30-06
1943 Long Beach 303
Taurus 357, 3 1/2"
Vlooimark pêllet
Kettie
At the end, every thing is OK. if it's not OK, it's just not the end..
1943 Long Beach 303
Taurus 357, 3 1/2"
Vlooimark pêllet
Kettie
At the end, every thing is OK. if it's not OK, it's just not the end..
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Springbok vir nuwe jagter
Ek haal my hoed vir jou af...
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Springbok vir nuwe jagter
Baie mooi!
Lekkerste ding op aarde as mens 'n jong kind wat reg daarvoor is sy eerste bok kan laat jag!
Lekkerste ding op aarde as mens 'n jong kind wat reg daarvoor is sy eerste bok kan laat jag!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Het moontlike kandidaat-sy's 12 in Maart en handig met haar 6x45
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi kole!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Mac dit is nou spiekkeries!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Wat van oupa of ouma?Mac wrote:OK, hier is weer een, springbok ram te jag in Graaff Reinet, hierdie is nie vir Pa of Ma nie,
Jy moet self hier uit kom, maar die bok is verniet, en as hy / sy wil, kan ek 'n afslag reël by Karroo Taxidermy vir montering.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Oom Mac baie dankie vir die mooi gebaar.My suster se laaitjie kom jag al 3 jaar by my sonder om sy springbok te kry.Wens so hy kon die bok kom skiet.Ongelukkig is hy in die noord transvaal.Hy sal maar weer Julie vakansie moet kom probeer.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/054_54.jpg
Hier help hy slag aan n vlakvark wat sy ouer nefie geskiet het.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/054_54.jpg
Hier help hy slag aan n vlakvark wat sy ouer nefie geskiet het.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Springbok vir nuwe jagter
Fair question!PWV wrote:Wat van oupa of ouma?Mac wrote:OK, hier is weer een, springbok ram te jag in Graaff Reinet, hierdie is nie vir Pa of Ma nie,
Jy moet self hier uit kom, maar die bok is verniet, en as hy / sy wil, kan ek 'n afslag reël by Karroo Taxidermy vir montering.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
answer = maar vir enige kind wat nog nooit 'n bok geskiet het nie, enige kind.Smitstertjies wrote:Fair question!PWV wrote:Wat van oupa of ouma?Mac wrote:OK, hier is weer een, springbok ram te jag in Graaff Reinet, hierdie is nie vir Pa of Ma nie,
Jy moet self hier uit kom, maar die bok is verniet, en as hy / sy wil, kan ek 'n afslag reël by Karroo Taxidermy vir montering.
As ouma of oupa in daai klas is dan is dit seker ok.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Flip, jy lees die reëls weer te deeglik! Mens kan mos maar 'n kans vat!Flip nel wrote:answer = maar vir enige kind wat nog nooit 'n bok geskiet het nie, enige kind.Smitstertjies wrote:Fair question!PWV wrote:[Wat van oupa of ouma?
As ouma of oupa in daai klas is dan is dit seker ok.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Springbok vir nuwe jagter
Dis n baie mooi gebaar. Sonder uitsondering, my eie eerste bok ingesluit, was die mees vervullende jagte nog sovêr om n jong ou of meisie vir hulle eerste uit te vat.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Mac dis werklik n pragtige gebaar
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
Manne, dankie vir die mooi woorde, maar nie almal word op plase groot nie, en ek score eintlik meer om iemand se eerste bok te PH as wat ek ooit sal score as ek self die skiet werk doen, so eintlik is ek effe selfsugtig
Pieter,
Nou hoe word jy dan oupa sonder om eers Pa te wees?
Carel,
Sal jou PM.
Mense,
Dit is nou hoekom 'n soutie soos ek van die site hou, hier is goeie mense hier. Een van die lede het my laat weet dat as die ouers nie die montering kan bekostig nie, sal hy of 'n flat skin en S&H, of die montering borg. Dankie aan daardie man, groot waardering.
Pieter,
Nou hoe word jy dan oupa sonder om eers Pa te wees?
Carel,
Sal jou PM.
Mense,
Dit is nou hoekom 'n soutie soos ek van die site hou, hier is goeie mense hier. Een van die lede het my laat weet dat as die ouers nie die montering kan bekostig nie, sal hy of 'n flat skin en S&H, of die montering borg. Dankie aan daardie man, groot waardering.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Springbok vir nuwe jagter
MacMac wrote:Pieter,
Nou hoe word jy dan oupa sonder om eers Pa te wees?
.
Ons praat mos nou oor die skiet van een van jou springbokke en nie oor die uitlê van familie nie.
Ek weet nie waar trek jy nou nie, maar ek dink almal is dit eens dat mens eers 'n pa is en daarna 'n oupa kan word. Dit is soos 'n ekstra kwalifikasie wat jy behaal.
Lyk my egter in jou boekie kwalifiseer hierdie ekstra kwalifikasie nie vir 'n bok nie!!