My 243 se nuwe "look"

Post Reply
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

My 243 se nuwe "look"

Post by alecjohnson »

Ek het nou my Silent hunter opgesit en dit lyk spikeriesh! Die joppie is gedoen deur ouman hier op die forum. Ek kan sy werk rerig aanbeveel, al nadeel is jy moet in die omtrek wees omdat hy nognie sy lisensie vir wapenwerk het nie. baie behulpsaam en uitstekende werk!


so hier is sy my ou 243 met 'n stil jagter op!
IMG_20141203_140518.jpg
https://www.dropbox.com/s/cims6c2xv4dg5 ... 8.jpg?dl=0
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: My 243 se nuwe "look"

Post by Finfan »

Netjies
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: My 243 se nuwe "look"

Post by Jake1 »

Nice man!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: My 243 se nuwe "look"

Post by Riaan Kriel »

Lekker man. Daai 243 lyk sommer gaaf!

Ek het tydens die NWK ekspo ook so 'n Silent Hunter gekoop. Die "ou" 303 was so paar dae by oom Benedict van Wyk om skroefdraad te sny en die fitting te doen. Ek wag nou net vir tyd/plek om hom te gaan toets.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: My 243 se nuwe "look"

Post by alecjohnson »

E toets saterdag die oukie! ek het ook die loop ge freefloat, alhoewel die groepe nie sleg was nie voel ek dit moet maar gefloat wees.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: My 243 se nuwe "look"

Post by BRNO (Pierre) »

Julle manne sal nooit speit wees oor julle Silent hunter kd's nie. Daai goete is gemaak om te werk, en gemaak om te hou.
Geniet hulle!!
Veiligheid eerste manne!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: My 243 se nuwe "look"

Post by Carl »

Mooi Alec, lekker skiet more.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply