Nuweling van die Koeberg

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Wil_7
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Nov 20, 2014 12:22 pm

Nuweling van die Koeberg

Post by Wil_7 »

Middag se almal.

Wil maar net myself aan almal te kenne maak. Ek is Wilhelm Wessels, is n boerseun wat grootgeword het op n plaas by Philadelphia en nou by Klipheuwel bly, hier in die Kaap. Ek is n groot liefhebber van jag en skuifskiet en besit n Sako 308 Bavarian. Ek sien uit om te gesels met julle, hierdie is n baie handige "blog" en daar is is mos nou niemand beter as mede jagters om voor raad te vra nie.

Groete

Wilhelm
"What lies behind you and what lies in front of you, pales in comparison to what lies inside of you" - Ralph Waldo Emerson
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Rooster1089 »

Baie welkom Wilhelm!!!!!
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe Lid

Post by ruaanb »

Welkom Wilhelm bly baie naby jou
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm

Re: Nuwe Lid

Post by .223 JAGTER »

Baie welkom Wilhelm
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Nuwe Lid

Post by joe rocket »

Welkom Wilhelm sien die kaapenaars raak al hoe meer.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuweling van die Koeberg

Post by jamalley »

Welkom Wilhelm, hoop jy geniet dit baie hier
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Nuweling van die Koeberg

Post by OupaZA »

Baie welkom, Hoop jy geniet dit en leer baie soos ek!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuweling van die Koeberg

Post by Boesman10 »

Paarl groete vir jou Wilhelm. Bly jy het ons gekry en sien uit daarna om jou in person te ontmoet iewers langs die pad af.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Post Reply