Dagsê almal,
Ek is op soek na 'n Harris bipod, die langer een van die twee wat plaaslik beskikbaar is (13.5-26") en die model wat die swivel aksie het met die notches, nie "fixed" model nie.
Sal dit waardeer as iemand my kan uithelp.
Harris bipod Model S-25c
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Harris bipod Model S-25c
PM gestuur
-
Clarifon
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm
Re: Harris bipod Model S-25c
Ek het reggekom dankie, kan 'n admin asb hierdie toemaak
