.22 BRNO sneller.

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

.22 BRNO sneller.

Post by Pvdw »

Manne ek het 'n pragtige amper ongebruikte .22 BRNO Mod 2 gekoop. Die kolf het 'n lelike krap op die vernis maar ek laat hom mooi oordoen as 'n geoliede kolf.

Ek het nog net 1 x met hom geskiet. Als het baie mooi geloop maar die sneller is redelik hard volgens my. Ek is gewoond aan my .22 Mauser en .22 BSA 11/15. Die 2 gewere het regtig baie lekker snelers.

Weet iemand dalk of daar aan die sneller gestel kan word of is dit sake vir 'n geweersmid?

Peet
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: .22 BRNO sneller.

Post by Nickvn »

My seun het die selfde probleem gehad en n paar stelle modifikasies gekoop vir die .22 Brno se snellers. Ek sal hom vra om jou te kontak. Hy het nou net hier gery terug huis toe.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .22 BRNO sneller.

Post by Pvdw »

Dankie Nick.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: .22 BRNO sneller.

Post by Cobus(Cobb) »

myne was net so hard, het bietjie aan sneller oppervlaktes gewerk met klein vyl.....baie ligter nou.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: .22 BRNO sneller.

Post by Pappabeer »

Peet ek dink jy moet poleer, maar ek praat onder korreksie. Die model 1 kan nie stel nie.

Jean Marais (dink ek) het n maand of twee terug n besonder gedetaileerde link geplaas na die verskille tussen Model 1, 2 en 5 Brnos. Ek glo jy sal jou andwoor daar kry.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: .22 BRNO sneller.

Post by alecjohnson »

Ek het my mod 1 se sneller lekker lig gekry so;
haal kolf af en kry een van daai spark plug toetsers met die klomp diktes, druk die plaatjies in tussen die aksie en die sneller daar waar die 2 bearings is en toets die sneller tot jy die regte ligte maar steeds veilige sneller breek het. Kry nou 'n shim van die selfde dikte en superglue dit vas, en siedaar!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .22 BRNO sneller.

Post by Pvdw »

Dankie manne. Ek volg julle raad op.
Post Reply