het op die foto afgekom.
regs is my oupa grootjie
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/IMG.jpg
Ou dae jakkals jag!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Ou dae jakkals jag!
HOU HOM DAAI DIKTE
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Ou dae jakkals jag!
Baie interessant. Watter jaar is die foto geneem, Cassie?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Ou dae jakkals jag!
ek sal nie weet nie! my oupa is 1920 gebore. my oupa grootjie lyk nog bietjie jonk daar. so dit is seker nog voor dit
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Ou dae jakkals jag!
Baie interresante kleredrag vir jakkals jag..
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Ou dae jakkals jag!
Waarmee het hulle daardie jare die jakkalse geskiet of het hulle met perde aangejaag en die honde laat vang?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Ou dae jakkals jag!
Kleinhasie combo, javalina demize of sopkop???Ha Ha Ha....
Cool photo Cassie
Cool photo Cassie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
