Nuweling
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuweling
Welkom Kettingsaag. Vertel bietjie van waar is jy en jag jy of doen jy papierskiet of skiet jy ook bel-afstande.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuweling
Welkom Kettingsaag.
Jy gaan die forum geniet.
Vertel ons meer van jouself.
Jy gaan die forum geniet.
Vertel ons meer van jouself.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Nuweling
Doen nie die papierskiet ding nie. Al van St.3 af begin skiet en in St.5 my eerste springbok geskiet met 'n .223. Wil graag lisensie uitsorteer aangesien my pa my oupa se .308 gekry het en dit my erfstuk is.
Bly in Protea Hoogte, Slaapstad. Jag meestal in die Namakwaland. Loeriesfontein se wereld. En al gaan jag buite Williston.
Dankie vir die verwelkoming!!
Bly in Protea Hoogte, Slaapstad. Jag meestal in die Namakwaland. Loeriesfontein se wereld. En al gaan jag buite Williston.
Dankie vir die verwelkoming!!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuweling
Sommer n klipgooi van my af.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Nuweling
Omtrent ja. Tankwa karoo?? Ons is 'n groep vriende wat einde Maart met die motorfietse daar deur is. 24ste van hierdie maand gaan ek weer vir die naweek Tankwa Gasteplaas toe.Heinz Petersen wrote:Sommer n klipgooi van my af.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuweling
Welkom Kettingsaag. Bly ons Wes Kaap brigade sterk so goed aan.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuweling
Welkom Kettingsaag, hoop jy geniet dit hier. Hou ook van jou kaliber keuse
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Nuweling
Baie dankie julle. Ja nee hier is baie inligting beskikbaar
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Nuweling
Baie welkom. Mens leer baie hier.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Nuweling
Hi Jaco
Welkom hier.
Daar is juis 'n lid wat 'n kluis in die Kaap adverteer, hier is die link
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=35938
Welkom hier.
Daar is juis 'n lid wat 'n kluis in die Kaap adverteer, hier is die link
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=35938
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
MGP
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Aug 12, 2013 10:30 pm
Re: Nuweling
Dag Kettingsaag, welkom vanwaar die lekker naam?
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
Re: Nuweling
Ek het 'n BMW F650GS Dakar met 'n Two brothers pyp op. Met my eerste trip Vredendal toe het een van my pelle hom Kettingsaag gedoop aangesien hy net 'n kettingsaag blaf.MGP wrote:Dag Kettingsaag, welkom vanwaar die lekker naam?