Dorps-Yuppie nuweling.

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
413-Jeffry
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Thu Oct 09, 2014 10:17 am

Dorps-Yuppie nuweling.

Post by 413-Jeffry »

Goeie dag almal. Ek het in 2013 begin jag. Hierdie jaar was my twede jagtog gewees en ek het nog ongelooflik baie om te leer. Ek is seker dat ek hier sal kan reg kom.

Groete.
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by Johan Reyneke »

Baie welkom. Baie inligting is reeds hier op die forum en as jy die vrae vra gaan jy antwoorde kry.

Geniet dit
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 842
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by Dawie Malan »

413 - jeffry

Baie welkom op hierdie forum. Jy sal dit baie geniet.

Jy moet daaraan dink om met Kopskoot hier op Jaracal vriende te word. Hy is ook 'n yuppie en het ook nog baie om te leer.

Groete

Dawie
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy geniet dit baie
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by Boesman10 »

Welkom op die forum. Watter wapens het jy en in watter dorp woon jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by ZKK »

Baie welkom hier, glo jy gaan dit sommer baie geniet.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by win270 »

Welkom, 413-Jeffry. Geniet die samesyn en al die kwinkslae. Jy sal ook goeie advies hier teenkom.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by James Wilson »

Hartlik welkom
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
413-Jeffry
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Thu Oct 09, 2014 10:17 am

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by 413-Jeffry »

Dankie almal.

Die jaar was ek sommer deeglik ingewy waar ek dan ook tot die groot vermaak van my jag buddie (en die PH) inderhaas deelgeword het van die "half-moon" klub. (lang storie)

.243 (HOWA)
30.06 (HOWA)
12 boor (MAVERICK)
G17 GEN 4

Ek is daar van die Vuil-Driehoek se wereld af (nie daar groot geword nie).
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by Jacquesb »

Welkom by ons forum.
Geniet dit.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by tripodmvr »

413-Jeffry wrote:Dankie almal.

Die jaar was ek sommer deeglik ingewy waar ek dan ook tot die groot vermaak van my jag buddie (en die PH) inderhaas deelgeword het van die "half-moon" klub. (lang storie)

.243 (HOWA)
30.06 (HOWA)
12 boor (MAVERICK)
G17 GEN 4

Ek is daar van die Vuil-Driehoek se wereld af (nie daar groot geword nie).
Jy kuier hier in my wereld. 'n Ander manier om kennis in te win is om by 'n jagvereniging aan te sluit. Hulle het baie leersame kursusse en kan jou toegewyde status bied. Sien jy gaan dit nodig kry om meer vuurwapens aan te skaf. PM my en ek kan jou meer inligting gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
413-Jeffry
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Thu Oct 09, 2014 10:17 am

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by 413-Jeffry »

TRIPOD... Vir jou ge pm.
MGP
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Aug 12, 2013 10:30 pm

Re: Dorps-Yuppie nuweling.

Post by MGP »

Welkom Yuppie
Post Reply