Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ons gaan volgende week vir paar dae Londolozi toe
ek wonder of hulle sal omgee as ek my boog saam vat?
Dis die eerste jaar in 7 jaar wat ek nie iets met die
boog gekry het nie. Nie asof ek nie probeer het nie...