Toonbank kennis
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Toonbank kennis
n Vriend van my skiet nie baie nie en het n probleem met sy 243 en Sierra Game Kings wat nie wil oopmaak as hy n bok tref
nie. So gaan hy na n groot wapen handelaar om raad te vra oor hoekom.
Eerstens sê die man vir hom sy seater die druk die gaatjie op die punt toe.
Daarna sê hy dat sy spoed te hoog is en dit veroorsaak dat die gaatjie toe gedruk word oppad na die bok toe.
Nou, ek het al baie poef in my lewe tee gekom maar dit vat die koek.
Dit laat n mens partykeer wonder watter inligting word oor n toonbank verspry deur onkundiges.

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Toonbank kennis
Heinz
Se vir jou pel dis omdat hy die bokke aan hull regterkant skiet. Hy moet wag tot hulle links kyk en dan skiet
Se vir jou pel dis omdat hy die bokke aan hull regterkant skiet. Hy moet wag tot hulle links kyk en dan skiet
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Toonbank kennis
As die bokke links KYK dan skiet hy hulle nog altyd op die regterkant of moet hy hulle op die linker blad skiet.Gromit wrote:Heinz
Se vir jou pel dis omdat hy die bokke aan hull regterkant skiet. Hy moet wag tot hulle links kyk en dan skiet
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Toonbank kennis
Geno sal vir jou vertel van een verkoops persoon wat dink dat n .204 (.20 kaliber)n miletere kaliber is.Lyk my die 20mm/20kaliber is teveel inligting vir n salesman om in te vat.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Toonbank kennis
My beste storie van toonbank kennis is oor die hornady critical defence 9mm P rondtes volgens die ou is dit die beste rondtes omdat dit eintlik 2 rondtes in een is, die een mushroom en dan die rooi puntjie bons binne rond en veroorsaak massa skade, daar is seker klomp ouens wat vir sulke bog val!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Toonbank kennis
Ok Heinz. Wag tot bok regs kyk. LOL
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Toonbank kennis
Jip. Dit was by Skerpknal Wapens in Pta toe ek vra of hulle 20 kaliber koeëls aanhou.G-force wrote:Geno sal vir jou vertel van een verkoops persoon wat dink dat n .204 (.20 kaliber)n miletere kaliber is.Lyk my die 20mm/20kaliber is teveel inligting vir n salesman om in te vat.
Anderdag by 'n local shop ingestap. Jong lat wat smous vra waarmee hy kan help.
Ek antwoord toe "Ek wil asb julle 6mm koeëls sien".
Die lat vra toe ewe "Wat is 'n 6mm?"
Daar was ook so jaar terug by S&O 'n salesman wat nie 'n clue gehad het wat 'n .204 is toe ek vir koeëls vra nie. Dalk 'n temp of iemand gewees....
Goed, beter, 6millimeter!
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Toonbank kennis
Die eienaar van 'n klein winkel het vir my gese, as jy die lee herlaai stel koop kan jy alles doen. ek vra toe vir hom hoe sny mens dan die doppe? sy antwoord was jy sit die Quick trim in en jy sny jou doppe, hy het nooit geweet van die Die om die snyer in te sit nie en dit ook nie aangehou nie
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Toonbank kennis
In die Paarl is daar 'n ou wat te vertelle het dat jy maar jou geweer se loop op die bakkie se tralies kan rus wanneer jy skiet. Dit maak absoluut niks aan jou trefpunt nie!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Toonbank kennis
Ja nee Geno daar is nogal 'n verskil tussen 20 kaliber en .20 kaliber. 
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Toonbank kennis
Dis nou nie n toonbank storie nie, maar n jagter het my al vertel dat sy rooibok in sy bar se horings 36" meet. Toe ek vra of dit altwee horings saam is toe vererg hy hom so ietwat vir my.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Toonbank kennis
Soos die een girl wat saam my werk wat vertel dat haar pa 'n rekkie was, en dat hy op 1000m 10 skote in 'n vuurhoutjie boksie kon skiet met 'n R-1.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/IMG-20130530-WA0011.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/IMG-20130530-WA0011.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Toonbank kennis
Hugo wrote:Dis nou nie n toonbank storie nie, maar n jagter het my al vertel dat sy rooibok in sy bar se horings 36" meet. Toe ek vra of dit altwee horings saam is toe vererg hy hom so ietwat vir my.
Aim small, miss small
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Toonbank kennis
SOnder n scope...
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Toonbank kennis
Ekt ook gevra of hy hom met n stuk rek gemeet het, toe se hy dat hy nie verstaan nie.Eugene wrote:Hugo wrote:Dis nou nie n toonbank storie nie, maar n jagter het my al vertel dat sy rooibok in sy bar se horings 36" meet. Toe ek vra of dit altwee horings saam is toe vererg hy hom so ietwat vir my.![]()
![]()
Maggies, daai is darem sekerlik 'n besonderse trofee!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Toonbank kennis
Pmp koeels is die beste koeels, dis hoekom almal met dit skiet............ sê die ou agter die toonbank.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Toonbank kennis
Manne die kennis wat agter die toonbank is is nie die probleem nie,
Dis daai counter hangers, die manne wat die counter vas le by die winkels, wat die verkoopsman uit sy werk uithou, wat in sy lunch na die shop toe ry en aan die counter gaan hang vir n uur en dan weer ry, die name droppers. Nou daai manne is slim.

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Toonbank kennis
Daai einste "kern-fisikus" vra my hoe vinnig my PCP skiet toe ek koeëls daarvoor wou aanskaf. 875ft/sek was my antwoord. Nee, dan moet jy die ligte koeëls skiet, sê die heer, nadat ek.dit uitdruklik aan hom gestel het dat die spoed juis met die swaarder koeëls gemeet is.madako wrote:In die Paarl is daar 'n ou wat te vertelle het dat jy maar jou geweer se loop op die bakkie se tralies kan rus wanneer jy skiet. Dit maak absoluut niks aan jou trefpunt nie!!
Moet nie met 'n dwaas stry nie. Hy sal jou tot op sy vlak aftrek en jou met sy onkunde oorrompel.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Toonbank kennis
Staan in 'n ry en hoor die volgende aan
"Savage gaan nog van my hoor, hoe claim hule akuraatheid?"
"ek skiet net 15mm groepe op 300m, en hulle noem dit akuraat!"
Ek het maar net geloop
"Savage gaan nog van my hoor, hoe claim hule akuraatheid?"
"ek skiet net 15mm groepe op 300m, en hulle noem dit akuraat!"
Ek het maar net geloop
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Toonbank kennis
Julle reken nie dalk die dier se vel was bloot net te dik nie, en die koeel het self besluit om nie oop te maak nie, sodat hy die dier steeds kan pennitreer?Gromit wrote:Heinz
Se vir jou pel dis omdat hy die bokke aan hull regterkant skiet. Hy moet wag tot hulle links kyk en dan skiet
Miskien moet jou pel die dier reg in die poeper skiet, dan sal die koeel besluit om oop te maak.
Veiligheid eerste manne!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Toonbank kennis
HugoHugo wrote:Manne die kennis wat agter die toonbank is is nie die probleem nie,
Dis daai counter hangers, die manne wat die counter vas le by die winkels, wat die verkoopsman uit sy werk uithou, wat in sy lunch na die shop toe ry en aan die counter gaan hang vir n uur en dan weer ry, die name droppers. Nou daai manne is slim.
As jy my nou onbliklik kwaad wil he dan is dit daai toonbank ridders! Wanneer jy nog so praat en hulle chip sommer in met hulle enorme onuitputbare lewen kennis dan toets ou Nick my darem erg met die versoekings om nie iets aan die knaap te doen nie. Ek wonder darem baie keer wat daai manne se bydrae is tot die omset van die winkel per maand.
Grotmis
Wout
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Toonbank kennis
Een van ons wapenwinkels hier, is naby aan 'n pizza plek. Jy kan duidelik die manne sien wat gou na werk 'n pizza kom bestel het en dan in die winkel rondloop en wag dat hy sy pizza kan gaan optel.... Hulle maak die winkelpersoneel, sowel as die ernstige kliente, beide m@erig en moedeloos met hulle verstommende kennis oor jag en vuurwapens....Wouter Roets wrote:HugoHugo wrote:Manne die kennis wat agter die toonbank is is nie die probleem nie,
Dis daai counter hangers, die manne wat die counter vas le by die winkels, wat die verkoopsman uit sy werk uithou, wat in sy lunch na die shop toe ry en aan die counter gaan hang vir n uur en dan weer ry, die name droppers. Nou daai manne is slim.
As jy my nou onbliklik kwaad wil he dan is dit daai toonbank ridders! Wanneer jy nog so praat en hulle chip sommer in met hulle enorme onuitputbare lewen kennis dan toets ou Nick my darem erg met die versoekings om nie iets aan die knaap te doen nie. Ek wonder darem baie keer wat daai manne se bydrae is tot die omset van die winkel per maand.
Grotmis
Wout
Aim small, miss small
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Toonbank kennis
Eugene. Eet jy gereeld pizza? 
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Toonbank kennis
Nie so laat jy sal agterkom nie, maar aan die ander kant het ek nie 'n verstommende kennis van jag of gewere nie...Gromit wrote:Eugene. Eet jy gereeld pizza?
Aim small, miss small
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Toonbank kennis
Man agter die toonbank het my eendag vertel hoe goed skiet sy 223.
Hy vertel my toe dat die primers self uit die dop spring so loop daai 223.
Die volgende oomblik wou hy toe lading advies gee vir my 243
Vat maar altyd jou sak sout saam n knippie is te min
Hy vertel my toe dat die primers self uit die dop spring so loop daai 223.
Die volgende oomblik wou hy toe lading advies gee vir my 243
Vat maar altyd jou sak sout saam n knippie is te min