koper armbande
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
koper armbande
is hier van julle wat dit gebruik en kan se dit help?ek luister by die radio
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: koper armbande
Dit was 'n groot foefie, almal het gesweer dit werk, almal het op strepe gekoop...ek sien niemand meer een dra nie
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: koper armbande
Die nuutste is vlekkelose staal - maak blykbaar alles gesond.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: koper armbande
Johans, noem dit verbeelding of net wat jy wil, maar haal ek myne af, dan is die gout terug.
Ek hou nie van kettings en goete aan my nie - dra nie eens n horlosie of trouring nie maar by koperbandjie dra ek al haat ek dit.
Ek hou nie van kettings en goete aan my nie - dra nie eens n horlosie of trouring nie maar by koperbandjie dra ek al haat ek dit.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: koper armbande
ek dra koper bandjie, net omdat ek daarvan hou. dit werk wel om te sien of ek gekuier het of nie, my arm raak grasgroen na 'n kuier met whisky 
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: koper armbande
My arm ook en ek dra nie eers een ni, maar dis seker van in die tuin rondval..alecjohnson wrote:ek dra koper bandjie, net omdat ek daarvan hou. dit werk wel om te sien of ek gekuier het of nie, my arm raak grasgroen na 'n kuier met whisky