Vir die boere

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Vir die boere

Post by FCLoretz »

Hierdie is spesiaal vir die boere. DANKIE

https://www.youtube.com/watch?v=3hpPH7X ... ture=share


Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Vir die boere

Post by Heinz Petersen »

Dit gaan my n bietjie laat dink as ek weer kla met n brood onder die arm.
Dankie Frederick.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vir die boere

Post by Kalahari »

Dankie FC

Ek het die cd by my oudste suster gekry toe ek in Bloem was. Sy sê vir my: "luister die laaste snit eerste". Ek doen toe so, ek was toe mos in Bloem en bietjie verwyder van my werk gewees, maar dit het my hoendervleis gegee om te besef waarmee ek werklik besig is en die groot verantwoordelikheid wat ons as boere het.

Waarlik baie mooi woorde wat diep inspirerend is.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Vir die boere

Post by vlakvark1 »

Dankie Frederic. Darem baie waar
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Vir die boere

Post by James Wilson »

N uitstekende stuk, onsmense dink gewoonlik die Amerikaners is liberale mense sonder beginsels. Herdie stuk wys juis hoeveel ooreenkomste daar is tussen ons en hulle.

http://en.m.wikipedia.org/wiki/So_God_Made_a_Farmer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vir die boere

Post by Geno »

James Wilson wrote:N uitstekende stuk, onsmense dink gewoonlik die Amerikaners is liberale mense sonder beginsels. Herdie stuk wys juis hoeveel ooreenkomste daar is tussen ons en hulle.

http://en.m.wikipedia.org/wiki/So_God_Made_a_Farmer

https://www.youtube.com/watch?v=AMpZ0TGjbWE





https://www.youtube.com/watch?v=TyFxaKMYGdQ


Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply