sakkies wat ek onlangs gemaak het

Enige iets tov messe.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het

Post by Dries101 »

Hi Johan

KMTS het asook leatherite in PTA- maa ek koop my goed maar van e-bay af by die ouens
http://www.ebay.com/usr/stecksstore?_tr ... 7675.l2559

Jy soek n basketweave stamp en n camouflage stamp vir daai patron- dis nie moeilik om te doen nie-
Case die leer, stempel reguit en dis gedoen- dit sit so 30 minute by die skede maak proses.

Baie dankie(-, oor die mes die vlakvark het mooi uitgekom. Maar soos jy self weet n mens is jou eie grootste kritikus by mesmaak so daars altyd plek om te verbeter- ek dink so oor die tydsaam leer n mens net jou foute net better wegsteek
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Post Reply