vlakvarkie op die spit
-
Frederick
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Tue Apr 24, 2012 3:23 am
vlakvarkie op die spit
Goeienaand
Ons het n kleinerige varkie wat ons op die spit wil draai die naweek. Het iemand dalk vir ons n resep asb?
By voorbaat, baie dankie
Ons het n kleinerige varkie wat ons op die spit wil draai die naweek. Het iemand dalk vir ons n resep asb?
By voorbaat, baie dankie
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: vlakvarkie op die spit
http://i1130.photobucket.com/albums/m528/douwdry/DSC00378.jpg
Vir varkie kan jy net 'n klompie gemmer bysit.
Vir varkie kan jy net 'n klompie gemmer bysit.
-
Frederick
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Tue Apr 24, 2012 3:23 am
Re: vlakvarkie op die spit
Baie dankie Douw.
Was daai n varkie wat jul gespit het op die foto?
Was daai n varkie wat jul gespit het op die foto?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: vlakvarkie op die spit
Ek het nie die hele resep nie, maar het een keer saam met manne gejag wat gese het hulle het die varkie gemarineer in lemon twist koeldrank. Dit maak blykbaar die vleis lekker sag
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: vlakvarkie op die spit
Ek was ook al by waar die manne hom slegs met Coke ingespuit het en so nou en dan gemarineer het. Dat was ook baie lekker.Beer (Christo) wrote:Ek het nie die hele resep nie, maar het een keer saam met manne gejag wat gese het hulle het die varkie gemarineer in lemon twist koeldrank. Dit maak blykbaar die vleis lekker sag
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: vlakvarkie op die spit
Frederick wrote:Baie dankie Douw.
Was daai n varkie wat jul gespit het op die foto?
Nee, dit was 'n lammetjie. Ons het laasjaar 'n varkie gespit met die resep soos ek voorgestel het, met die bietjie gemmer by. Ek het toe 'n soet/suur sousie gemaak met chutney, tamatiesous, suurlemoen sap en suiker en oorgesmeer.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: vlakvarkie op die spit
Frederick ek gebruik Knorr se french salid dressing, op n 20kg vark 2 bottels, sif dit net eers deur n doek om die stukkies uit te kry anders gaan jou spuit blok, en 1 x 500ml suurlemoensap, 2 eetlepel sout, en 1 teelepel fyn swart peper. Meng dit saam en spyt so 2 dae voor jy wil braai. Jy kan altyd sout bygooi as jy eet, maar dit kan nie uitgehaal word as dit te veel is nie. Bedien saam n honey en must sous. As jy sny kan jy ook nog van daai sous aanmaak en soos jy sny met n kwas die vleis smeer. Belowe die mense eet altyd hulle vingers af!!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: vlakvarkie op die spit
OG! maar dit klink lekker.Dankie vir daai resep Robbie.Daai Knorr salad dressing is darem maar wenner op alle vleis.Net jammer mens kry nie meer die pakkies wat mens self kon meng nie.Dit het darem baie goedkoper uitgewerk as om die bottel te koop op die rak maar...bly nog steeds 'n bargain !ROBBIE1 wrote:Frederick ek gebruik Knorr se french salid dressing, op n 20kg vark 2 bottels, sif dit net eers deur n doek om die stukkies uit te kry anders gaan jou spuit blok, en 1 x 500ml suurlemoensap, 2 eetlepel sout, en 1 teelepel fyn swart peper. Meng dit saam en spyt so 2 dae voor jy wil braai. Jy kan altyd sout bygooi as jy eet, maar dit kan nie uitgehaal word as dit te veel is nie. Bedien saam n honey en must sous. As jy sny kan jy ook nog van daai sous aanmaak en soos jy sny met n kwas die vleis smeer. Belowe die mense eet altyd hulle vingers af!!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Frederick
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Tue Apr 24, 2012 3:23 am
Re: vlakvarkie op die spit
Resultaat:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: vlakvarkie op die spit
Jo Jo.
Hoop dit het so lekker geproe soos wat dit lyk
Hoop dit het so lekker geproe soos wat dit lyk
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: vlakvarkie op die spit
Dit lyk regtig lekker. Ruik hom deur my skerm....
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
-
Frederick
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Tue Apr 24, 2012 3:23 am
Re: vlakvarkie op die spit
Jimmys,appelsap,vars suurlemoensap en six gun spice..
Eers gespuit en toe deurentyd benat.
Eers gespuit en toe deurentyd benat.
-
stan man
Re: vlakvarkie op die spit
ek het nou die ander aand n varkie op die spit gegooi en almal het van my manier gehou.
ek vat 2liter appeltizer en los dan 3 teelepels braaisout in dit op.dit is nou daardie groot oranje bottels. 2 dae voor die tyd spuit ek die vark karkas dat hy so bokbek staan.as jy hom dan braai smeer jy hom met n lekker basting sous. die maak ek van sixgun spice bruin suiker en tiemie wat ek meng met olyf olie. glo vir my jy gaan terugkom vir nog. maak net seker jy oorspeel nie jou hand met vader tyd nie. n pjorkie kan nogal gou uitdroog as jy nie versigtig is nie.
julle kan ook jakkalsgat se resep afbedel. op n aand na n jag het ons tussen n paar man n ou bonzai pjorkie witbeen getand.
ek vat 2liter appeltizer en los dan 3 teelepels braaisout in dit op.dit is nou daardie groot oranje bottels. 2 dae voor die tyd spuit ek die vark karkas dat hy so bokbek staan.as jy hom dan braai smeer jy hom met n lekker basting sous. die maak ek van sixgun spice bruin suiker en tiemie wat ek meng met olyf olie. glo vir my jy gaan terugkom vir nog. maak net seker jy oorspeel nie jou hand met vader tyd nie. n pjorkie kan nogal gou uitdroog as jy nie versigtig is nie.
julle kan ook jakkalsgat se resep afbedel. op n aand na n jag het ons tussen n paar man n ou bonzai pjorkie witbeen getand.
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: vlakvarkie op die spit
nou haal jy die woorde so uit my mond uit French salad dressing en wild is soos battery en torch ek sal net nog aromat bysit .ROBBIE1 wrote:Frederick ek gebruik Knorr se french salid dressing, op n 20kg vark 2 bottels, sif dit net eers deur n doek om die stukkies uit te kry anders gaan jou spuit blok, en 1 x 500ml suurlemoensap, 2 eetlepel sout, en 1 teelepel fyn swart peper. Meng dit saam en spyt so 2 dae voor jy wil braai. Jy kan altyd sout bygooi as jy eet, maar dit kan nie uitgehaal word as dit te veel is nie. Bedien saam n honey en must sous. As jy sny kan jy ook nog van daai sous aanmaak en soos jy sny met n kwas die vleis smeer. Belowe die mense eet altyd hulle vingers af!!
op n mak vark gebruik ek growwe sout op die vel om daai lekker crakling te maak
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: vlakvarkie op die spit
Is daar 'n sekere gewig Vlakvark wat beter werk as ander bv. is kleiner (onder 30 kg karkas) beter as bv. grooter (bo 30 kg) of miskien 'n ander gewig?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: vlakvarkie op die spit
Julle maak mens honger...

