Marriage

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Marriage

Post by Stefan764 »

Na aanleiding van ou Molopo se grappie die volgende:

Marriage is like a public toilet.

Those who stand outside in the Que cant wait to get in...

Those who are in, cant wait to get out....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Marriage

Post by Theo E »

;DLOL ;D
good one stefan
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Marriage

Post by Stefan764 »

Ja Theo.... Jy het mos nie n halter aan nie....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Marriage

Post by molopohunter »

As mens in daai tou staan moet mens maar afslaan in die tuin...
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Marriage

Post by henslin »

Hulle vra mos: Hoe kry jy vandag sommige van die nuut getroude dametjies in die kombuis ?  Jy maak die ketting net langer. !!! ;D Nou is ek seker vir die volgende week op kombuisdiens :o
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Marriage

Post by Christo »

henslin wrote: Hulle vra mos: Hoe kry jy vandag sommige van die nuut getroude dametjies in die kombuis ?  Jy maak die ketting net langer. !!! ;D Nou is ek seker vir die volgende week op kombuisdiens :o
Daai ketting moet in die eerste plek in die kombuis vasgemaak gewees het. Alles wat nodig is, is daar.

Eina, eina.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Marriage

Post by Theo E »

Stefan764 wrote: Ja Theo.... Jy het mos nie n halter aan nie....
dit is so stefan  ;D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Marriage

Post by Stefan764 »

Theo

Ek sal die halter hier in my hishouding bietjie stywer vasmaak na die krismisbreak dan kom draai ek en Geno daar by jou...

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Marriage

Post by Theo E »

Stefan
klink goed,julles welkom
ons moet ook een of ander tyd bietjie die jak bymekaar maak


groete
Theo
 
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Marriage

Post by Stefan764 »

Theo daai klink vir my reg. Eugene, jy moet solank begin laai!

Waneer laas is daar Jakkals geroep/geskiet op jou plaas?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Marriage

Post by Theo E »

Stefan764 wrote: Waneer laas is daar Jakkals geroep/geskiet op jou plaas?
Stefan ek dink in julie
PS will send you a pm
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Marriage

Post by Stefan764 »

Vir die manne wat se halters bietjie langer is, julle kan bly wees, dit kon so gegan het:

Image

Banggat Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply