Dagse uit die Paarl uit
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Dagse uit die Paarl uit
Dagse mense. Ek is nuut of hierdie forum. Baie die naam gehoor op ander forums so kom kyk nou maar self. Ek is 'n Vryskut Beroeps Jagter en as ek wil bietjie inkomste verdien dan werk ek as 'n Rekenaar Wetenskaplike wat navorsing doen op Diensverskaffing met die gebruik van Internet en Mobiele sagteware.
Wapens is 'n Hoyt Alphamax 35, Remington .308 en Tika .300 WM.
Wapens is 'n Hoyt Alphamax 35, Remington .308 en Tika .300 WM.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Dagse uit die Paarl uit
Dagsê Boesman.
Ek weet nie wat van die ander nege geword het nie, maar ek is bly jy is hier saam met ons langs die kampvuur.
Nat Paarl groete,
Gawie.
Ek weet nie wat van die ander nege geword het nie, maar ek is bly jy is hier saam met ons langs die kampvuur.
Nat Paarl groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Dagse uit die Paarl uit
Dagsê uit die Noorde ook. Ken jy die ander manne van die Paarl en omgewing?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Dagse uit die Paarl uit
Welkom !! Kan ons jou maar Boesman noem of is daar 'n ander noemnaam ? Glo jy sal die inligting ens. hier interessant vind....
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Dagse uit die Paarl uit
Welkom Boesman10 - dis lekker om te sien die Paarl bende brei uit!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Dagse uit die Paarl uit
Welkom - Weet jy gaan dit geniet hier.
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Dagse uit die Paarl uit
Baie welkom - die Paarl vat oor!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Dagse uit die Paarl uit
Welkom Boesman10.
Jy kan hier baie inligting kry en ons kan weer van jou ook weer iets leer.
Jy kan hier baie inligting kry en ons kan weer van jou ook weer iets leer.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Dagse uit die Paarl uit
Jul kan nou al `n Paarlacal.com begin.
Welkom tjom
Welkom tjom
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Dagse uit die Paarl uit
Nou maar welkom! Groete uit nat Paarl 
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Dagse uit die Paarl uit
Welkom Boesman!
Dink ons moet Paarl Bende stig Gawie?
Sien die man ken sy storie,Remington 308!
Dink ons moet Paarl Bende stig Gawie?
Sien die man ken sy storie,Remington 308!
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Dagse uit die Paarl uit
...en Tikka 300WMCorné v.d. Vyver wrote:Welkom Boesman!
Dink ons moet Paarl Bende stig Gawie?
Sien die man ken sy storie,Remington 308!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Dagse uit die Paarl uit
Welkom