Menere
Ek wil asseblief weet of iemand al 'n tikka varmint sintetiese kolf se wangstuk probeer afhaal en hoër maak het?
Ek praat van die gewone varmint, nie die super varmint met verstelbare wangstuk nie.
Ek wil kyk of ek myne kan oplig op een of ander manier sonder om die kolf te verwoes.
baie dankie
Tikka Varmint wangstuk verstelling ?
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Tikka Varmint wangstuk verstelling ?
Praat met Beyers - sien hy het so mooi met die kolwe gewerk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Tikka Varmint wangstuk verstelling ?
Dankie oom Marius, ek sal vanaand die kolf se proppies bo die skroewe uithaal en kyk of ek die wangstuk kan afskroef.
Die plan is om dan stelte in te sit en met langer skroewe terug te sit.
Ek is seker dit moet werk.
Die plan is om dan stelte in te sit en met langer skroewe terug te sit.
Ek is seker dit moet werk.
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Tikka Varmint wangstuk verstelling ?
Goeie more Johan
Ek het 'n super varmit kolf beskikbaar. Baie goeie prys... dan hoef jy nie stelte te bou nie.
pm as jy belang stel
Groete
Ek het 'n super varmit kolf beskikbaar. Baie goeie prys... dan hoef jy nie stelte te bou nie.
pm as jy belang stel
Groete
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Tikka Varmint wangstuk verstelling ?
Ek pm jou nou dadelik...
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Tikka Varmint wangstuk verstelling ?
Johan,
Het jy die Super varmint kolf toe gekoop?
As jy het, wat het jy met jou Varminter Kolf gemaak?
Ek stel belang!!!
Groete,
Leon.
Het jy die Super varmint kolf toe gekoop?
As jy het, wat het jy met jou Varminter Kolf gemaak?
Ek stel belang!!!
Groete,
Leon.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Tikka Varmint wangstuk verstelling ?
Hallo Leon, ja ek het hom gekoop.
Ek is egter nie van plan om van die varmint kolf ontslae te raak nie. Ek het nog 'n Tikka en ander planne.
Groete daar
Ek is egter nie van plan om van die varmint kolf ontslae te raak nie. Ek het nog 'n Tikka en ander planne.
Groete daar
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Tikka Varmint wangstuk verstelling ?
Dis regtig jammer, ek soek met 'n seer hart na so 'n kolf.
Dankie in elk geval vir die reply.
Groete,
Leon.
Dankie in elk geval vir die reply.
Groete,
Leon.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Tikka Varmint wangstuk verstelling ?
Leon, jou pm gestuur