Bayonet experts

Post Reply
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Bayonet experts

Post by Viking »

Ek glo iewers op die forum is manne wat gewis slimmer is as ek met geskiedenis van ou bajonette.

Ek het vandag op die vlooimark die outjie raakgeloop
20140824_193233-compressed.jpg
en nou is ek nuuskierig oor sy herkoms.

Dis duidelik 'n 10" lem en die nommers teen die hef toon 1967, maar dis waar die "clues" ophou.

Ek hoor graag van die manne wat meer weet!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Viking on Sun Aug 24, 2014 9:14 pm, edited 2 times in total.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bayonet experts

Post by tripodmvr »

Hier is verskeie Lee Enfield bajonette. Kan dit wees dat jou bajonet korter gesny is?
Bayonets 1.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Bayonet experts

Post by Viking »

Nee ek twyfel of die lem korter gemaak is. Die lem meet 250mm wat tog 10" is.

Die gleuwe teen die kant is duidelik net tot by die punt gevorm - wat ook vir my aandui die lem is nie korter gemaak nie.

Die "skuins" punt het ek al voorheen gesien, maar ek kry nie soortgelyk op die internet nie.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bayonet experts

Post by tripodmvr »

Kyk na No. 3 van links af. Dit het 'n soortgelyke gleuf wat lank voor die punt stop. Daarom my denke oor verkorting van so bajonet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Bayonet experts

Post by Viking »

Die Lee Enfield bajonette in die foto het nie een die agterkant soos hier aangedui nie.

Let op die gaatjie deur die metaal en die "release" knoppie
20140824_193327 compressed.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Bayonet experts

Post by Pvdw »

Viking ek het presies so een gahad soos die lang een in die middel. Hy het wel daai ring en die release knoppie soos joune.

Die ring is so ontwerp om oor die loop se kroon/punt te pas.

As hy sou volledig wees kom hy met 'n skede waarvan die punt en basis van metaal is en die middelste stuk van leer. Daar us dan ook so 'n musroom vormige knip aan die metaal gedeelte waarmee hy aan jou belt kan vasknip.

My broer het hom nou as ek reg kan onthou.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bayonet experts

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Bayonet experts

Post by Viking »

Tripodmvr,

Dankie jy het my op die regte spoor gesit.

Dit is die P1907 vir die .303 wat later korter gemaak is deur die Australiers om te gebruik met die Owens masjiengewere.

Owen Bayonet Mk I/I
P1907 short.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Bayonet experts

Post by tripodmvr »

Ek het ernstig by eers dei Japanees en toe Chinees gaan loer synde die "tanto" styl messe van Japan kom. Die meeste bajonette is egter swaard of mesvorms. Daarom my aanvanklike denke dat dit weer iemand was wat moes verander aan dit wat reeds daar is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Bayonet experts

Post by Viking »

Die bayonet het weer lewe gevind...'n stukkie Mahoniehout in die hande gekry en TLC bygesit.
Bajonet compressed.jpg
Nou het ek 'n volwaardige .303 Bayonet!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Post Reply