Hello almal
My naam is JP Louw en ek is van Kempton Park, JHB (eers onlangs, eintlik 'n Kapenaar).
Ek jag al van kleins af maar het die afgelope jaar my liefde vir jag en Musgraves herontdek.
Ek besit 'n Musgrave .270 en CZ75 Compact 9mm, en binnekort ook 'n Musgrave 30-06 Lyttelton RSA.
Ek sien baie uit na nuwe kennis en goeie geselsies!
Nuwe Lid
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom hier
Ek glo sommer jy sal dit geniet hier
Ek glo sommer jy sal dit geniet hier