Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Slicktrick
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Aug 05, 2014 7:29 pm

Nuwe lid

Post by Slicktrick »

Naand almal.

Naand almal my naam is Johan venter ( Slicktrick ) ek bly in Ellisras.

Ek jag al lank met die geweer en boog, maar het onlangs die jakkels jag begin.
Die GOGGA het my lekke diep gebyt.
Hoop om baie hier by julle mense te leer.

Wil ok net vir Gerrit stander van Nightro suppressors dankie se dit het als by hom begin.

Wel die stoel is gebou, skiet lig, roeper en als is so te se reg.
Gister aand het ek gaan toets skryf en vol pinte gekry.
Eerste JAKKALS het bakkie gery..

Wel dankie vir die raad so ver mense.
Hoop om nog baie by julle te leer.
Last edited by Slicktrick on Sun Aug 17, 2014 1:26 pm, edited 1 time in total.
9mm cz 75
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nuwe lid

Post by Vlakvark Soldaat »

Welkom, lucky jy, omdat jy in Ellisras bly. Skiet is altyd om die draai in 10min se ry in enige rigting...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: Nuwe lid

Post by Boskamper »

Baie welkom, Slicktrick, beste kuierplek hier, op die web, en beste kuierplek daar in jou woon-wereld.
Geniet.
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Slicktrick
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Tue Aug 05, 2014 7:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by Slicktrick »

Baie dankie julle. Sommer lekker om welkom te voel.
9mm cz 75
223 Howa
303 lee enfield
308 mauser
Hoyt crx 32 75#
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe lid

Post by Pvdw »

Welkom welkom. Onthou dat die belangrikste stuk toerusting vir jak skiet 'n ordentlikke kursus is. As jy al een gedoen het sal jy dit weet. Indien jy dit nog nie gedoen het nie sit dit as nr1 op jou to do list.

Geniet dit hier.
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Nuwe lid

Post by dawiec »

welkom en laat daai jakke bakkie ry!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom
Post Reply