Bevoegdheid navrae by CFR

Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Bevoegdheid navrae by CFR

Post by Hein M. »

Hallo almal,

Het iemand dalk kontakbesonderhede vir die persone wat die bevoegdheid by die Register hanteer?  My goed is blykbaar hier in die finale fase, maar ek wil meer daaroor uitvind.

Help asb!

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Bevoegdheid navrae by CFR

Post by bobby »

hein

the main guy there is brig rumlall , very cool and helpfull 012 353 6156 .

cheers bobby
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Bevoegdheid navrae by CFR

Post by Hein M. »

Thanx Bob!

Is baie vriendelik daar gehelp - en gehoor dis goedgekeur!!!

Weereens dankie pel.

Hein M.
Last edited by Hein M. on Thu Dec 02, 2010 1:47 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply