Wat geld nie kan koop nie.

vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Wat geld nie kan koop nie.

Post by vossie1 »

Baie geluk Ian,ek kan nie wag om my Klonge (Eric 3 en Ben 4 maande) in die veld te kry nie.
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Wat geld nie kan koop nie.

Post by dawiec »

priceless! baie geluk!
Hennie123
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Wed Jul 02, 2014 2:48 pm

Re: Wat geld nie kan koop nie.

Post by Hennie123 »

Ian baie mooi man, sê vir Jian dit is pragtig gedoen. Jy sal sien hoe trots hy is as hy die foto's, horings of vel sien. Nee wat, ons en ons kinders is gebore om kruit te ruik.

Gee die mannetjie 'n groot druk, en sê vir hom alle pappas daarbuite is trots op hom.
For the rich, there's therapy. For the rest of us, there is hunting.
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Wat geld nie kan koop nie.

Post by Ian »

Capt. Oblivious wrote:Baie geluk Ian, paar mooi skote daai. Het julle in die NW gejag dat julle so lekker met mieliestronke braai?

Kaptein, ja dankie dit was in Makkokskraal se wêreld en heng, was dit nou lekker om weer op mieliestronke te braai. (Laas in die 70's op stronke gebraai)

Alwyn, die skietstoel is klaar oorgeneem deur ou Jian. Ek sien een van die dae bestuur pa en Jian doen al die skietwerk ;D ;D .

Groete
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Wat geld nie kan koop nie.

Post by Kalahari »

Mooi Ian en Jian, julle het mooi geskiet en geleer.
Trots mag julle maar wees, goue oomblikke.
User avatar
Varmint King
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am

Re: Wat geld nie kan koop nie.

Post by Varmint King »

Mooi gedoen Ian En Jian... Ek Love die Jong mannetjies wat boswys is...

PS: Mooi skoot !!!
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
Post Reply