Wat geld nie kan koop nie.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Wat geld nie kan koop nie.
My seun het gespaar vir 'n Blesbok en vir oom Pikkie geskakel en gereel vir 'n Blesbokskiet. Saterdag was dit sy groot dag en ons het 09H00 daar gestop. Gou koffie gedrink en is toe die veld in. Oom Pikkie het vir Jian gevra as hy goed skiet moet hy vir hom ook 'n bok skiet op een voorwaarde dit moet 'n kopskoot wees. Ek het vir Jian in die skietstoel gesit met die Driehonderd-ses en ek met die videokamera. Daar was 'n ongelooflike sterk noordweste-wind en die eerste Blesbok het op 90 meter gestaan met die wind sterk dwars. Die dinge het so vinnig gebeur dat die bok agter 'n bos gestaan het en Jian moes 'n sykant kopskoot skiet. Die bok het so vinnig geval dat efself baie verbaas was. Daar gekom is die skootplasing perfek behalwe dat dit 3 duim te laag was en amper 'n bekaf skoot. Ek het hom mooi gewys waar om te skiet as die bok vir hom kyk, op die bles se bokant waar die witbles by die groot bles aansluit. Gou foto's geneem en 15 minute later staan daar 'n Blesbok reguit vir ons en kyk op 110 meter. Die bakkie het gestop en ek was nog besig om in te zoom toe klap die skoot. Daar gekom val oom Pikkie agteroor want hy konnie glo wat hy sien nie. Presies daar waar pa hom gewys het lê die skoot. Weer gou foto's geneem en teruggery kamp toe, die vuur aangesteek en 'n lekker knertsie gegooi met almal se hemde wat se knope afgebreek was.
Wel, pa kon dit nie oor sy hart kry dat sy seun vir homself moet betaal nie en dit met die grootste liefde gedoen, want dit is en was 'n ervaring wat geld nie koop nie.
Wel, pa kon dit nie oor sy hart kry dat sy seun vir homself moet betaal nie en dit met die grootste liefde gedoen, want dit is en was 'n ervaring wat geld nie koop nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Jian se tweede Blesbok, merk die skootplasing.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Aitsa!! Baie geluk aan jou seun en aan jou ook dat jy hom so mooi grootmaak! Dis sulke oomblikke wat geen geld ter wêreld kan koop nie.
Groetnis
Dawie
Groetnis
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Baie geluk, Jian!! Wonderlik!
Ian, daai verwoede knaldemper is seker nie getoets deur Geno-hulle nie! Nog nie so 'n lange gesien nie!
Ian, daai verwoede knaldemper is seker nie getoets deur Geno-hulle nie! Nog nie so 'n lange gesien nie!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Baie baie geluk! Bitter mooi geskiet! !!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Oom PieterPieter Willem Vorster wrote:Baie geluk, Jian!! Wonderlik!
Ian, daai verwoede knaldemper is seker nie getoets deur Geno-hulle nie! Nog nie so 'n lange gesien nie!
Hehehe, jammer ek lag maar dit is oor die "verwoede knaldemper". ek dink Geno-hulle het al al die knaldempers getoets wat in SA vevaardig word. Die een word deur Oom Barny Burkard hier in Klerksdorp gemaak.
Oom moet soet wees
-
Proudprado
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Jan 10, 2013 10:37 am
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Pragtig, en ek stem saam ... geld kan nie dit koop nie.
Glock 17 en 21, CZ550 Lux .308 en 'n Winchester 1300
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Mooi lood gegooi daar!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Wat ek verder oor die KD wou vra is of jy 'n gehoorapparaatjie gebruik om te hoor of die skoot afgaan?Ian wrote:Oom PieterPieter Willem Vorster wrote:Baie geluk, Jian!! Wonderlik!
Ian, daai verwoede knaldemper is seker nie getoets deur Geno-hulle nie! Nog nie so 'n lange gesien nie!
Hehehe, jammer ek lag maar dit is oor die "verwoede knaldemper". ek dink Geno-hulle het al al die knaldempers getoets wat in SA vevaardig word. Die een word deur Oom Barny Burkard hier in Klerksdorp gemaak.
Oom moet soet wees, groete.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Baie mooi Ian en Jian!
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Ian sê baie geluk vir die jong man. Dit is netjies gedoen.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Geluk met die groot man se Bokke Ian.
Gee hom n stywe Natal handskut en n groot drukkie ook.
Groete
Gee hom n stywe Natal handskut en n groot drukkie ook.
Groete
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Baie geluk Ian,daai mannetjie kan skiet.
Ek wil nie eendag saam hom gaan jag nie want hy sal my soos n apie laat lyk as hy elke keer my alie skop met sy goeie skietwerk.
Die mannetjie mag maar.
Ek wil nie eendag saam hom gaan jag nie want hy sal my soos n apie laat lyk as hy elke keer my alie skop met sy goeie skietwerk.
Die mannetjie mag maar.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Oom PieterPieter Willem Vorster wrote: Wat ek verder oor die KD wou vra is of jy 'n gehoorapparaatjie gebruik om te hoor of die skoot afgaan?
Ek wens iemand sal so gaaf wees om die Video's vir my te laai dan kan oom hoor hoe sag is die KD
'n Mens moet 'n gehoorapparaat aan hê vir die "THUD"
Groete
Dankie vir almal se gelukwense, die waardering is groot.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Geluk Ian, goue oomblikke.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Ian
Pragtig
onvergeetlike ervaring
Omdat ek gese het ek gaan nie weer op silincer tpic praat nie se ek maar hier iets tongin die kies.
Die mooi skoot mooi geweer maar baie lelike silincer (lag laglag lag ) grappie!!!
Geluk Grootman
hy gaan dit nooit vergeet nie
Jacques

- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Baie geluk julle 2. Ek wonder altyd in so n geval wie's trotser... Pa of seun?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Geluk aan Jian!!!
Ian een van die da dan vat hy jou skiet stoel oor
Ian een van die da dan vat hy jou skiet stoel oor
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Moes baie lekker gewees het- het julle al die hempsknope gekry? 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Dankie manne. Nou so lekker gelag oor die knaldemper. Geluk aan pa en seun met altwee se prestasie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Hallo JacquesJACQUES BOTHA wrote:Ian
Pragtig
onvergeetlike ervaring
Omdat ek gese het ek gaan nie weer op silincer tpic praat nie se ek maar hier iets tongin die kies.
Die mooi skoot mooi geweer maar baie lelike silincer (lag laglag lag ) grappie!!!
Geluk Grootman
hy gaan dit nooit vergeet nie
Jacques
Nee jy kan maar my terg ou maat, ek is 'n sterk baba wat goeie sin vir humor altyd waardeer. Al moet ek dit nou self sê, dit is 'n blerrie lelike KD maar as hy kan uitpraat..............
Mooi dag daar
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Baie geluk Ian, paar mooi skote daai. Het julle in die NW gejag dat julle so lekker met mieliestronke braai?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Wat geld nie kan koop nie.
Geluk Ian en Jian
Dis mos hoe dit gedoen moet word
Dis mos hoe dit gedoen moet word
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!